JEREMY IN <i>TOY STORY 3</i>
Jeremy Mansfield is glo een van die dae in Toy Story 3 te sien... of sal ek sê te hoor.
2010-05-10Ilana Scholtz
Jeremy Mansfield is glo een van die dae in Toy Story 3 te sien... of sal ek sê te hoor.
2010-05-10Ilana Scholtz
Mansfield gaan die stem wees van Lifer, ’n telefoon wat in ’n speelgoedboks weggebêre is in ’n kleuterskool.
“Dit is amptelik en klaar gereël. Dit is baie opwindende nuus! Ek is ’n groot aanhanger van Disney/Pixar en dit is vir my ’n groot eer, “ het ’n ekstatiese Jeremy gesê volgens News24.com.
soek op voelgoed


.jpg)




.jpg)

















