VILLA ROSA SE BLONDEKOP TROU!
Eksklusief! Villa Rosa se Vicky oftewel Yutamè Venter het met haar prins getrou. Kliek hier en deel saam in hul liefde...
2010-05-12
Eksklusief! Villa Rosa se Vicky oftewel Yutamè Venter het met haar prins getrou. Kliek hier en deel saam in hul liefde...
2010-05-12
Kommentaar
- Hulle is so mooi paartjie! Ons is mal oor Vicky van Villa Rosa
- Yutamè; jy het pragtig gelyk. Baie geluk Stefan, Jean & Ethan
- Stunning!
- Die vrou is beeldskoon. So oulike karakter op Villa Rosa. Sy gaan nog ver kom
- WOW!!!
- Die foto is amazing!!!
- Vreindin, jy het ongelooflik mooi gelyk!! Die perfekte bruid het haar perfekte prins getrou. Mag julle alle geluk, liefde, vrede, en voorspoed in jul huwelik geniet! Lovies, Chantel
- Julle is pragtig, sjoe!! Mag julle geluk en toekoms net so mooi wees!!!
- Julle is so gelukkig om julle lewe voorentoe met mekaar te deel - onthou dis 100% gee van beide kante - groete Lydia
- Morne, jy het 'n stunning bruid!! Marie
- Baie baie geluk mag julle liefde na 50jaar nog net so mooi wees.
- Hulle is so gemaak vir mekaar. Ek hoop julle gaan baie, baie gelukkig wees. Yutamè, jy het gorgeous gelyk. Lindi
- Julle is maar net n stunning couple... Liefies Marilize Vincent
- Morne,mag jy saam jou pragtige bruid al die geluk ervaar wat jy verdien! Lovies, Jou niggie (oudste) Lynette.
- Baie, baie geluk met jul huwelik en dat julle nou uiteindelik die groot stap geneem het. Morne, jy lyk nog steeds soos so goed soos wat jy gelyk het toe ons jou laas gesien het. Ons mis jou baie en hoop ons gaan gou die eer he om jou wederhelfde beter te leer ken. Van: Oom Willem en Tannie Noleen / Jou neef Ronald & Elize / Jou neef Wimpie & Jeanette / Jou nig Dawn en Adriaan en jou ander nig Cindy en Hugh en sommer al hul kinders - al 8 van hulle. Hoop julle is sommer baie gelukkig!
soek op voelgoed





























