’N WARM BAKKIE SOP VIR HONGER MENSE
31 Mei is Nasionale Sopdag! Denny en FoodBank SA werk saam om minderbevoorregtes ‘n bakkie sop te gee. Jy kan ook help.
2012-05-02
31 Mei is Nasionale Sopdag! Denny en FoodBank SA werk saam om minderbevoorregtes ‘n bakkie sop te gee. Jy kan ook help.
2012-05-02
Met die winter om die draai krul ons almal snoesig in ons komberse op met ’n warm bakkie sop. Sop is so deel van winter, dat daar selfs ’n Nasionale Sopdag is! Sopdag is ’n dag van liefde en sorg vir mense wat nie so geseënd is soos ons nie.
Omtrent 11 miljoen mense in Suid-Afrika weet nie waar hulle volgende maaltyd vandaan gaan kom nie! Denny en FoodBank SA span kragte saam om op 31 Mei 2012 Nasionale Sopdag te ondersteun. Hulle neem die leiding om seker te maak dat die duisende mense wat in ons armste areas woon, ook ’n heerlike warm ete kan geniet wanneer hulle dit die nodigste het in die winter maande.
argief
TAFELBERG - EEN VAN DIE 7 WONDERS
Die Kaap het dringend alle suid-afrikaners se hulp nodig!WEN MET FINESSE, MASONS EN A.V.A EKSPO
Staan die kans om 'n Samsung wynkoeler, regop stofsuier en 'n jaar se subskripsie aan Finesse te wen!WÊRELD BEROERTE DAG
Interessanthede oor beroertes


.jpg)




.jpg)

















