IDEES VIR MOEDERSDAG
Hier is vir jou 'n paar wenke ...
2010-04-04
Hier is vir jou 'n paar wenke ...
2010-04-04
- ’n Tydskrifinskrywing op haar gunsteling tydskrif – perfek want dit is ’n geskenk wat heeljaar aanhou gee!
- Koop vir jou ma haar gunsteling dvd wat mawees vier en kyk dit saam, bv. Stepmom, Mommie Dearest; Mrs Doubtfire of Nine months.
- Enige vrou hou daarvan om blomme te kry! www.netflorist.co.za maak dit gerieflik en maklik.
- ’n Dag by die spa vir ma en dogter. Selfs al is sy nie een vir salonbehandelinge nie, sal geen vrou nee sê vir ’n dag van pamperlang en ontspan nie.
- Haar gunsteling parfuum wat sy nooit vir haarself koop nie.
- Kaartjies na ’n vertoning of produksie wat jy weet sy brand om te sien.
- Vat haar vir laatmiddag tee en koek by haar gunsteling koffiewinkel of gastehuis.
- ’n Geskenkbewys by haar gunsteling bederfwinkel.
- ’n Geskenkmandjie – gevul met enige iets van lekkernye tot wyn en lyfprodukte.
- ’n Boek deur haar gunsteling skrywer of ’n cd van haar gunsteling kunstenaar.
argief
FINESSE REDAKSIE RESEPTE (deel 1)
Al ons gunsteling resepte het ons hier vir jou saamgevat. Bon Appétit!MAAK JOU BADKAMER MOOI
'n Badkamer moet kalmerend, ontspannend en rustig wees. Dit is oor die algemeen 'n praktiese plek.'N MANLIKE HUIS
... Ja, dit kan werk!WARM KLEURE IN JOU HUIS ...
...vir 'n snoesige winter!ROOI, ROOI, ROOI
Hoe rooier hoe mooier ...SKEP 'N HOLTE VIR JOU VOET
... met 'n huis vol karakterPERS VIR DIE PASE
Stylvolle feestafelGEBRUIK KLEIN RUIMTES SLIM
Jou dekor kan jou helpTERUG SKOOL TOE ...
Raad om die week te oorleefMOOI MET HERINNERINGE
Hoogmode oudtydse dekor
soek op voelgoed


.jpg)




.jpg)

















