DIE WONDERWERK BLOG
Onverwags en verstommend
2010-06-23
Onverwags en verstommend
2010-06-23
Soms is dit iets waarmee ek ‘n lang pad loop of laat ek eerder sê, waarmee die Here met my ‘n lang pad loop. En dan as die oomblik wat ons definieer as ‘n wonderwerk kom, kan dit nie slegs in terme van die oomblik ten volle verstaan word nie.
Ander wonderwerke is onverwags, oombliklik en verstommend. In albei gevalle laat dit my in absolute verwondering van God.
Kommentaar
argief
HEMELVAART
'n Geskenk van boGELOOF HET NIE 'N HANDVATSEL
'n Stewige vashou aan GodWAT IS IN GOD SE HUIS?
... dalk 'n groot kombuis?GEBEDSHORLOSIE
Deur Liesel Krause-WiidJOU VRESE WEG BINNE 5 DAE
God is in beheer!DIE WONDERWERK BLOG
Onverwags en verstommendBID JY TEEN DIE PLAFON VAS?
Keer op keer besluit jy verkeerd. Of jou planne loop skeef – al het jy daaroor gebid. Waar is God dan?SPOKE VANDAG…
Bestaan spoke regtig of is dit net n mite? Kyk wat sê die kenners.BRING DIE KINDERS NA MY TOE!
“Ja, ek wil by die skool van God leer,” sê Lindsay (Graad 4) wat aanhou inkleur.STERRE LEES OF NIE?
Vrye keuse. Dít is een van die grootste gawes waarmee God ons mensdom geseën het. Maar mag jy sterre raadpleeg?
soek op voelgoed























