5 KG LIGTER IN 5 MINUTE
Wens jy soms jy kon daai laaste 5 kg afskud wat verbeter bly klou het na jou 30ste verjaarsdag? Madelein Greyling is 'n Chata Romano voorkomskonsultant en ook ’n gereelde medewerker van Finesse. In haar 5 kg ligter in 5 minute-video deel sy al haar verslankende geheime met jou. Jy sal nie spyt wees nie...
2010-03-11

Wens jy soms jy kon daai laaste 5 kg afskud wat verbeter bly klou het na jou 30ste verjaarsdag? Madelein Greyling is ’n Chata Romano voorkomskonsultant en ook ’n gereelde medewerker van Finesse. In haar 5 kg ligter in 5 minute-video deel sy al haar verslankende geheime met jou. Jy sal nie spyt wees nie...
Kommentaar
argief
HOE MAAK JY JOU KOS GAAR?
Jy eet dalk gesond, maar jou gaarmaak-metode, verander dalk jou gesonde kos in iets wat net jou maag vol maak.SIT SPANNING OP SY PLEK!
Jy werk baie hard, want jy moet mos oorleef, of hoe?SOETE SOETE SLAAP
Jy lê stil in jou bed, amper te moeg om die komberse oor jou skouers te trek.DIE EEN-REËL DIEET
Sal jy van 'n dieet hou met nét een reël?'N FINESSE STAPPLAN VIR ELKE VROU
Die gimnasium is nie die enigste plek waar jy fiks kan word nie. Verruil die gewigte vir 'n paar tekkies - en stap jou fiks!DIE MAER-WORD-UITDAGING!
FitSlim challengeWORD FIKS TEEN 'N WINSKOPIE!
Run/Walk for Life bied hierdie maand 'n uitstekende aanbod aan FINESSE lesers.IS DIT NET 'N GRIL?
... Of 'n groter gevaar?SLAAN VERKOUE HOK
Wanneer kry dit einde? Koue dae en lang nagte …AANVULLINGS ...
Het jy 'n tekort die winter?
soek op voelgoed