23 LYK 10 JAAR JONGER IN ’N MIDDAG jou woema Articles www.voelgoed.co.za

LYK 10 JAAR JONGER IN ’N MIDDAG

LYK 10 JAAR JONGER IN ’N MIDDAG

Jy sal een dag by die werk mis en terug kom 10 jaar jonger. Mesoterapie is die nuwe gonswoord in skoonheidskringe en redakteur, Venessa Schoeman het onder die naald gegaan vir een so sessie. Vind uit hoe pynlik mesopterapie is op 'n skaal van 1 tot 10 en hoeveel dit jou uit die sak gaan jaag ... kliek hier vir die video.

2010-03-11

Jy sal een dag by die werk mis en terug kom 10 jaar jonger. Mesoterapie is die nuwe gonswoord in skoonheidskringe en redakteur, Venessa Schoeman het onder die naald gegaan vir een so sessie. Vind uit hoe pynlik mesopterapie is op ’n skaal van 1 tot 10 en hoeveel dit jou uit die sak gaan jaag ... kliek hier vir die video.

Kommentaar
  • Die boodskap is weg voordat ek mooi kon weet ek het geklick. Weet nie of jy dit ontvang het nie. wou allerhande goeters weet van mesoterapie maar daar is nie plek vir vrae vra nie. Groete Bokkie
  • Goeiedag net 'n woord van dankie vir die puik artikels. Julle is voorwaar sterretjies.


    Wonderlike dag vir elkeen
    ELAINE JANSE VAN RENSBURG
    VRYBURG
  • Moes ek eers inteken voordat ek die video kon sien? Ek het al die knopppies moontlik gedruk maar het nerens uitgekom nie

gesels saam


argief