JOU GRATIS BOEKMERK

2010-06-29

Ds. Jannie le Roux het spesiaal vir jou ’n boekmerkie saamgestel, om jou daagliks te herinner aan die wonderlike vrou wat jy kan wees. Deur slegs ’n paar dingetjies in jou lewe in plek te kry, kan jy bo uitkom. Só kliek hier en geniet die reis na sukses.

Kliek hier om jou spesiale boekmerk gratis af te laai!


Onthou dan ook dat ds. Le Roux die kenner is by ons sukses-kategorie, só as jy voel jy is bestem vir beter dinge, maar nie presies weet hoe om daar uit te kom nie, vra hom gerus vir ’n bietjie leiding. Kliek hier vir sy raad op jóú vraag!

Kommentaar
  • baie dankie vir hierdie pragtige uitgawe waar sal ek van Carike lees op die werf ek is mal oor haar sy bly immergroen dankie..

gesels saam