Nuus24
Malema se applverhoor skop af
Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga, se applverhoor word na verwagting vandag by Luthuli-huis aangehoor.
argief
Stroper sterf in hospitaal n skietery
n Renosterstroper wat in n skietery in Ndumo gewond is, het in n hospitaal gesterf, het Ezemvelo KwaZulu-Natal Wildlife ges.Don (15) oefen vir gimkana n drie moorde
Die troosdiens vir die Steenkamp-egpaar en hul tienerdogter gaan vir hom n baie moeilike diens wees om te lei, s ds. Piet Otto.Griekwastad-moorde: Forensiese span op plaas
Terwyl familie en vriende op n roudiens van die oorledenes afskeid neem, sal n forensiese span die plaas en opstal verder fynkam.Thomas is bly hy leef
Hy is vreeslik bly om tuis te wees, maar hy haat dit dat hy niks kan dn nie. So het die 19-jarige Thomas Ferreira ges.SA dop weer die tsoenami-toets
Die tsoenami-waarskuwings n die Sumatra-aardbewing het wr n leemte in Port Elizabeth se waarskuwingstelsel uitgewys.Juju glo rede vir SABC-man se verlof
Die SABC-nuushoof is op spesiale verlof geplaas omdat hy opdragte oor die vermindering van dekking van Julius Malema verontagsaam ...
soek op voelgoed


.jpg)




.jpg)

















