132 ALLES WAT JESUS OOIT GESÊ HET produk van die week Articles www.voelgoed.co.za

boek van die week

     
     
     
 
Solly Ozrovech
   

ALLES WAT JESUS OOIT GESÊ HET

 
Carpe Diem Media


 
Winkelprys: R 88.00
 

ALLES WAT JESUS OOIT GESÊ HET

 

WAT HET JESUS GESÊ?

Dit is seker die belangrikste vraag by gelowiges
 wanneer hulle met lewenskwessies gekonfronteer word ...

Nou kan jy met dié boek nader aan die waarheid kom deurdat jy kan naslaan wat Jesus alles gesê het terwyl Hy op aarde was, oor temas soos …
• hemel    • geld    • SONDE
• verhoudings    • DOOP    • siekte
• natuurrampe    • vergifnis    • prioriteite
• HUWELIK    • vrees    • genade en nog baie meer.

As jy weet wat Jesus oor bepaalde temas gesê het, sal jy beter verstaan wat om self te sê en te doen as gelowige in hierdie wêreld.

 

Kliek op www.voelgoedwinkel.co.za om dié boek te koop