Die 50 beste geloofstories wat jou hart sal raak en nuwe moed sal gee!
Almal van ons was al in moeilike, wanhopige en hartseer situasies.
Miskien is jy nóú daar en voel jy alleen, moedeloos, bang en verward!
Die 75 mees inspirerende
Stories van Hoop
uit FINESSE tydskrif
is gekies om soos ’n lig
in donker tye vir jou te skyn.
Lees van Debbie wat 1450 km gestap het teen geweld, Carina wat inbrekers in die Naam van Jesus laat weghardloop het, Jevonne wat uit die kake van ’n krokodil gered is en ’n vrou wat uit die kloue van Satanisme bevry is!
Ook Arno Jordaan, Lindie Strydom,
André Swiegers, Bobby van Jaarsveld, Ronéll Erasmus, Philip Moolman, jou buurvrou, haar kollega, en die vreemdeling wat langs jou loop – het elkeen ’n storie om te vertel.
... En dalk is
hulle ervarings
juis vir jóú bedoel.
Kliek op www.voelgoedwinkel.co.za om dié inspirerende boek te koop!