Betree jou lewe na 40 met passie!
Jou geheue, oë, ore en knieë
is nie meer wat dit was nie.
Mense bewonder nou jou persoonlikheid,
en nie jou lyf nie.
Jy kan ogies maak soos jy wil,
dit is onskadelik.
Jy het dáárdie ouderdom
getref en het inspirasie
nodig om jou lewe
met passie te leef!
Dié bederfboek is vol waarhede, ironie, tong in die
kies humor, snaakse aanhalings, oulike illustrasies en selfs Bybelse wyshede om jou toe te rus om presies
dit te doen – voluit te leef.
Oudword is nie vir sissies nie,
so omhels jou ouderdom en waardeer en geniet elke dag!
Kliek hier om die inspireerende boek te koop