’n Ware verhaal van Emosionele en Liggaamlike mishandeling
Ek is vier en veertig dae en vier en veertig nagte gelede tot koningin van diamante gekroon, dink Riana. Sy kyk in die spieël en sien oë waaruit die glans van die lewe gewyk het, sy sien gesigvel wat die moegheid van haar gees reflekteer, sy sien die haatlike tekens van moedverloof…Maar ek is mos die Queen of diamonds. Dit troos, hoor. As jy niks is nie troos hierdie soort status. Jammer dit klink so gewoon in Afrikaans: Ruitevrou…
Ruitevrou is ’n aangrypende verhaal wat op ’n duisend maniere deur tienduisende vroue beleef word.
KLIEK OP www.voelgoedwinkel.co.za OM DIE BOEK TE KOOP