132 SURVIVAL GIDS VIR MEISIES produk van die week Articles www.voelgoed.co.za

boek van die week

     
     
     
 
Jenna Clifford, Juanita du Plessis & Suzette marais
   

SURVIVAL GIDS VIR MEISIES

 
Carpe Diem Media


 
Winkelprys: R 56.00
 

SURVIVAL GIDS VIR MEISIES

 

52 Tips vir al jou issues oor selfbeeld, skool, ouens, seks, geloof, ouers
en nog baie meer ...

saamgevat in hierdie moet-hê Survival gids vir meisies!

 

Om jou pad te vind in dié crazy lewe en
staande te bly te midde van al die pressure ...

is hierdie nét wat jy nodig het!
Jou saamvat, sakpas, lees-enige-tyd-of-plek gids.

 

Sangeres – Juanita du Plessis,
ma en besigheidsvrou – Suzette Marais,
aktrise – Rosie Motene
en
entrepreneur – Jenna Clifford,

het saam met kenners geskryf
aan temas oor alles
wat vir jou as girl belangrik is.