132 DAGSTUKKE VIR MANS DEUR MANS produk van die week Articles www.voelgoed.co.za

boek van die week

     
     
     
 
   

DAGSTUKKE VIR MANS DEUR MANS

 
Carpe Diem Media


 
Winkelprys: R 72.00
 

DAGSTUKKE VIR MANS DEUR MANS

 

Net mans weet regtig
wat ’n man se kop
nodig het om te hoor!


Dagstukke vir mans deur mans
sal jou as man ’n hele jaar lank
motiveer om ’n man
van God te wees in sy huis,
werk en gemeenskap.


Dagstukke vir MANS
deur mans is vol aanmoediging en effektiewe planne vir manwees volgens God se wil. Hierin deel 12 mans soos Hannes Burger, Jannie le Roux, Solly Ozrovech en Isak Burger – uit verskillende agtergronde, van verskillende ouderdomme en met verskillende lewenservaring – hulle insig in die Woord van God oor temas wat vir mans belangrik is.

KLIEK HIER OM DIE BOEK TE KOOP

soek op voelgoed

 

 

 

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]