132 DAGSTUKKE VIR VROUE DEUR VROUE produk van die week Articles www.voelgoed.co.za

boek van die week

     
     
     
 
   

DAGSTUKKE VIR VROUE DEUR VROUE

 
CARPE DIEM MEDIA


 
Winkelprys: R 72.00
 

DAGSTUKKE VIR VROUE DEUR VROUE

 

Dagstukke vir vroue deur vroue
sal jou as vrou ’n hele jaar lank
inspireer om ’n vrou met God
in jou hart te wees;
in jou huis, werk en omgewing.

Dagstukke vir vroue deur vroue is vol troos en lewenswysheid vir vrouwees volgens God se droom vir jou. Hierin deel 12 vroue soos Nina Smit, Elise Grey, Maretha Maartens en Chante Hinds – uit verskillende agtergronde en ouderdomme en met verskillende lewenservaring – hulle insig in die Woord van God oor temas wat  vir vroue belangrik is.

KLIEK OP www.voelgoedwinkel.co.za OM DIÉ BOEK TE KOOP

soek op voelgoed

 

 

 

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]