wysheid van die week
| |
||
|---|---|---|
MILAN MURRAY |
|---|
Een van my drome was om ‘n Olimpiese gimnas te word en ek het aan my eerste kompetisie deelgeneem toe ek sewe was. Ek moes ‘n vooroorrol op die balk doen. Ek kan onthou ek het gerol en afgeval ... en net so bly sit. As ek teruggeklim en voortgegaan het, sou ek net .5 verloor het, maar ek kon nie. |
argief
BERTHA LE ROUX (Emma van 7de laan)
Vir my is stabiliteit, warmte, liefde en kameraadskap in ’n verhouding belangrik. In die begin is dit mos altyd so.ELMA POSTMA
Selfs as ’n jong kind het ek mense nooit té na aan my toegelaat nie. Ek was maar altyd ’n relatiewe loner.CLAIRE JOHNSTON
Vir my was die pad na selfontdekking om te besef dat die beeld wat die publiek van my het nie regtig ek is nie!THERESE BENADE
Ek is onmiddellik op my agtervoet as ek agterkom dat iemand my onderskat weens my voorkoms...MIMI MAHLASELA (Aggie van 7de laan)
Die lewe is ’n reis. Al die dinge wat met jou gebeur, is iets waaruit jy kan leer. Slegte en goeie ervarings laat jou groei...ANNA DAVEL
Baie keer kry jy daardie “boodskap” wat vir jou sê jy moet iemand bel, of na iemand gaan ... Jy weet nie hoekom nie en jy lui...MILAN MURRAY
Ek kan onthou ek het gerol en afgeval ... en net so bly sit. As ek teruggeklim en voortgegaan het, sou ek net .5 verloor het, maar...CORINE DU TOIT (Jane van Egoli)
In die lewe gáán daar mense wees wat met jou foutvind en 'n mens kan jou maklik hul opmerkings aantrek. Maar deur my modelwerk h...VALIANT SWART
Ek het my neus opgetrek vir konsepte soos spaar, mediese fonds en sekuriteit. Watter geld ek ook al gehad het, het ek na willekeur...ELANA MEYER
Dis onmoontlik om so n veeleisende loopbaan sonder n ondersteuningsnetwerk aan die gang te hou. Atletiek, soos ek dit beoefe...























