JY MOET FOKUS MY KIND
Terwyl jy die koerant lees, stuur jy gou 'n sms en kyk ook ’n program op televisie. As jy dink jy is goed daarmee om meer as een ding op 'n slag te doen, dink weer.
2010-01-07
Terwyl jy die koerant lees, stuur jy gou 'n sms en kyk ook ’n program op televisie. As jy dink jy is goed daarmee om meer as een ding op 'n slag te doen, dink weer.
2010-01-07
’n Onlangse studie van Stanford Universiteit in Amerika het bevind mense wat veelvoudige take uitvoer, nie besonders goed kan onthou, konsentreer of oorskakel tussen take nie. Die studie het spesifiek gekyk na media-toestelle soos e-pos, selfone en televisie wat juis veronderstel is om meervoudige take te vergemaklik. Mense wat slegs op een taak fokus, kon dit beter voltooi en voortbeweeg na ’n volgende taak. As jou vriendin weer spog oor alles wat sy gelyk kan doen, spog terug! Want jy doen dit soveel beter, een ding op ’n slag!
Bron: www.foxnews.com
- dit is so waar. Ek wou ook alles gelyk doen en het eers op 'n rype ouderdom agtergekom dit werk nie. Noudat ek op een ding konsentreer en dit voltooi werk dit uitstekend en kry ek baie meer take sinvol afgehandel
argief
WERK STAP WERKLIK?
Om beurtelings te stap en te draf is 'n uitstekende manier om fiks en slanker te word. Draf plaas egter dubbel soveel stremming op...HOE HANTEER MENS SPROEI?
Party gesondheidsprobleme is sensitief om oor te praat en kan 'n groot verleentheid word vir jou as jy daaraan ly. Daar is egter h...HET JY IETS VERGEET?
Loop jy ook soms in die kombuis in en vergeet wat jy daar wou doen? Gaan winkel toe om koffie te koop en kom terug met brood? Verg...SLAAP SONDER FRUSTRASIE?
Daar is geen rede om aan slaaptydfrustrasie te ly nie. Hier is raad – en 'n paar interessante idees – om 'n goeie nagr...IS KOFFIE REGTIG SLEG VIR 'N MENS?
Of jy dit nou gebruik om soggens wakker te word, smiddae wakker te bly, of sommer net as 'n verskoning om uit die huis te kom en saam me...HOE KAN EK MY MONDKWALE SELF BEHANDEL?
Dit is nou maar eenmaal so dat mondsake n seer en sensitiewe kwessie is. n Mens kan ook nie tandarts toe hardloop met elke kwaal n...VERGEET-VOLLE DAE?
n Goeie geheue is iets wat mens eers waardeer wanneer jy dit nie meer het nie.GESOND VIR ANDER?
“Onthou, as jy ooit n helpende hand nodig het, dis aan die punt van jou arm, en soos jy ouer word, onthou dat jy n ander hand ook h...KAN LIEFDE JOU GESOND HOU?
Elke dag is n tyd vir liefdevolle samesyn … Dit is ook die perfekte tyd om te vergewe en te vergeet en met nuwe oë vol...SAL PANADO HELP?
Mediese koste in vakansieplekke is waarskynlik hemelhoog en dis nie lekker om ’n onbekende dokter te besoek nie.























