boek van die week

     
     
     
 
Susan Coetzer
   

LAVENDER EN LELIES

 



 
Winkelprys: R 19.95
 

LAVENDER EN LELIES

 

21 Inspirerende rubrieke om jou dag op te helder


Susan Coetzer deel al vir jare haar inspirerende stories en lewenslesse met FINESSE-lesers. Nou is 21 van haar beste agterbladrubrieke saamgevat in ’n bondel e-rubrieke, sodat jy dit byderhand kan hê vir vinnige inspirasie!

Reis saam met haar (en haar gesin) deur hul lekkerste, snaaksste en mooiste oomblikke saam. Lavender en lelies sal met jou hart praat en ’n huppel in jou stap gee vir al jou down dae.

 

Kliek hier om die e-rubrieke vandag te besit

argief