VERHOUDINGS tips

DRAAI DIE OOG INWAARTS

DRAAI DIE OOG INWAARTS

Die woordeboek definieer 'n verhouding soos volg: 'n verbintenis tussen mense, meestal emosioneel.

2010-03-04Carina van Heerde

En dit is juis oor hierdie emosionele verbinding dat enige verhouding kwesbaar is. Met die verloop van jou lewe sal daar mense wees met wie jy nie ’n emosionele verhouding kan of wil opbou nie. En dit is oukei. Moenie jouself met klippe gooi as jy nie tot die persoon kan deurdring nie. Wanneer dit voel of jy teen ’n muur gaan vasloop, probeer die volgende raad:
1.    Glimlag, knik en stap weg. Moet nooit ’n verhouding probeer forseer nie. Sommige mense kliek, ander nie.
2.    Los die verlede waar dit hoort – ver agter jou.
3.    Wees minder sensitief.
4.    Gee eerder die verhouding prys voor jy jouself verloor in die giftigheid daarvan.

Kommentaar
  • Moenie te lank in 'n verhouding wees waarin jy jouself as individu verloor nie. As die verhouding nie op dreef kom nie, en jy vir 4 Jaar en 5 maande nog nie op trou staan en hy heeltyd die troudatum uitstel nie, verbreek die verhouding. Veral as jou "Gut Feeling" jou waarsku dat iets nie reg is nie. Vertrou jou instink en Walk Away. Moenie dink dat dit beter sal word met tyd nie, want glo vir my dit word defnintief nie beter nie. Ek het nou net weggebreek uit so 'n verhouding waarin hy my die heeltyd gemanupuleer, verneder, gevloek en geskel het. Emosionele Aftakeling het geseefier in ons verhouding.
  • ek stem. daar is soveel beter mans daar buite as om opgeskeep met een te sit wat nie weet wat hy wil he nie. move on girls.
  • DEFnitief - dit raak nie beter nie! Die klein jakkalsies word GROOT IRRITASIES.... Waaroor jy laaaaaang trane gaan huil.

gesels saam

argief

  • LAG ’N SLAG

    'n Goeie sin vir humor is deesdae die belangrikste stukkie gereedskap. Sorg sommer dat jy dit elke dag in jou handsak pak!
  • WEES ’N VYFSTER GAS

    Jou vriendin nooi jou om 'n paar dae saam met haar in hulle strandhuis te kuier. Julle is beste vriendinne, maar jy sal ook n goei...
  • UITVERKOPING-ETIKET

    Dit is weer daardie tyd van die jaar wat daar uitverkopings in byna elke winkel is.
  • MAAK SÓ MET DIE ONNIES

    Betrokkenheid, belangstelling en kommunikasie is belangrike sleutels om 'n goeie verhouding met jou kind se onderwyser te hê.
  • GEHEIME VAN SUPERVERHOUDINGS

    Die gras is nie altyd groener aan die ander kant van die draad nie.
  • BABA DRAMA

    Vanoggend het jy vir die soveelste keer gedink jy het jou wekker verkeerd gestel toe dit in jou ore skree. Was dit dan nie maar ne...
  • AI TOG DIE PILLE...!

    Pille kan passie wegjaag. Sekere medikasie, veral die wat chronies gebruik word, kan jou seksualiteit negatief beïnvloed.
  • ’N HUISGAS, OF ’N LAS?

    Daar is min dinge wat n vriendskapsverhouding so vinnig versuur as n onbedagsame huisgas nie. As jy by iemand anders gaan kuier, m...
  • LIEFIE VS JOU PEL

    Wat doen jy as jou beste vriendin en die man in jou lewe mekaar nie kan verduur nie?
  • “HET JY GEHOOR ...”

    Hoe gereeld hoor jy n skinderstorie wat met die woorde begin: “Het jy gehoor?” Dis woorde wat baie skade aan verhoudings kan ...

soek op voelgoed

voelgoed

cafe

Ons Bootcamp gaan die maand oor 29 dae na geluk. Dink jy geluk kan in 29 dae verander? Kan so boekie regtig ’n verskil maak?

'n nuwe

jy!

Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander? Vind ’n splinternuwe jy!

in die nuutste

finesse

Versamelstuk! Dit is ons 150ste uitgawe!
Jou eie dieet - kies waarvoor JY lus is en skud kilo's af
Vuurwarm haarstyle waaroor jy mal sal wees!

voelgoed

vermaak

   vg TV [kyk dit]

   vg OUDIO [luister dit]

voelgoed

RSS

   www.nuus24.com

   www.DStv.com

   www.computicket.com

voelgoed

gemeenskap

 29dae.co.za
Jou lewe sal nooit weer dieselfde wees nie!

 manlief.co.za
 Die oulikste manne in die land!

bittersoetboek.co.za
Natasha deel haar hartsgeheime.

soetgoedvirdiesiel.co.za
Susan Coetzer deel al gratis soetgoed vir die siel.

Dink jy Bees Roux is skuldig of nie?

 Nee, daar is te veel goed wat onduidelik is.
 Ja, geen twyfel nie.
kyk uitslae