KOS is op die tafel

GEROOSTERDE FILET EN TAMATIE SLAAI!

GEROOSTERDE FILET EN TAMATIE SLAAI!

2010-09-03

1 pakkie songedroogde tamaties in marinade, gepuree
1 kg beesfilet, skoongemaak
sout en swartpeper
6 groot tamaties
100 ml olyfolie
25 ml balsamiese asyn
raketblare (rocket)

KOM ONS KOOK

1.    Giet die helfte van die gepureede tamatiesous bo-oor die skoongemaakte filet.
2.    Geur met sout en peper en plaas in ’n oondpan.
3.    Rooster in ’n verhitte oond van 180 C vir 30-40 minute of totdat die filet so gaar is as wat jy verkies.
4.    Verwyder uit die oond en laat afkoel.
5.    Plaas die tamaties op ’n bakplaat en besprinkel met 50 ml olyfolie, sout en swartpeper.
6.    Bak in ’n verhitte oond van 180 C vir 20 minute of totdat die tamatievelle begin oopbars.
7.    Verwyder uit die oond en laat afkoel. Sny die filet in dun skywe en plaas in ’n opdienbak saam met die geroosterde tamaties en raketblare.
8.    Meng die gepureede tamatiesous, 50 ml olyfolie en 25 ml balsamiese asyn en giet bo-oor die slaai.
Bedien dadelik.

Bedien 4-6

Kommentaar

gesels saam


soek op voelgoed

voelgoed

cafe

 

Ons Bootcamp gaan die maand oor 29 dae na geluk. Dink jy geluk kan in 29 dae verander? Kan so boekie regtig ’n verskil maak?

'n nuwe

jy!


Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander? Vind ’n splinternuwe jy!

in die nuutste

finesse

 


Versamelstuk! Dit is ons 150ste uitgawe!
Jou eie dieet - kies waarvoor JY lus is en skud kilo's af
Vuurwarm haarstyle waaroor jy mal sal wees!

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]

 

voelgoed

RSS

   www.nuus24.com

   www.DStv.com

   www.computicket.com

voelgoed

gemeenskap

 29dae.co.za
Jou lewe sal nooit weer dieselfde wees nie!

 

 manlief.co.za
 Die oulikste manne in die land!

   

bittersoetboek.co.za
Natasha deel haar hartsgeheime.

   

soetgoedvirdiesiel.co.za
Susan Coetzer deel al gratis soetgoed vir die siel.

 

 

Dink jy Bees Roux is skuldig of nie?

 Nee, daar is te veel goed wat onduidelik is.
 Ja, geen twyfel nie.
kyk uitslae