DEKOR tips

CHRISTI PANAGIO SE DEKORWENKE

CHRISTI PANAGIO SE DEKORWENKE

Ons voorblad meisie, Christi Panagio het ongelooflike goeie smaak en is so stylvol soos ’n regte prinses! Ons het die voorreg gehad om ’n hele oggend saam met haar te shop!

2010-03-11

Sy gee die oulikste idees vir geskenke, en versierings vir jou Kerstafel. Sy is geseën met hope kreatiwiteit en inspirasie, so kyk die video om jou Kersfees-en selfs versier-godin in jou aan te wakker!

 

Kommentaar
  • My seun se slaapkamer is baie klein. Hoe kan ek meer spaie bekom sonder om die kamer kleiner te laat voel.
  • ek het raad nodig ek dink daaraan om my slaapkamer cacoa te maak, ma is bang dit lyk te dood kan jul my help om 'n kleur of twee te kies om by te sit, ma dit moet nogsteeds romanties wees!!!

gesels saam


argief

argief

soek op voelgoed

voelgoed

cafe

 

Ons Bootcamp gaan die maand oor 29 dae na geluk. Dink jy geluk kan in 29 dae verander? Kan so boekie regtig ’n verskil maak?

'n nuwe

jy!


Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander? Vind ’n splinternuwe jy!

in die nuutste

finesse

 


Versamelstuk! Dit is ons 150ste uitgawe!
Jou eie dieet - kies waarvoor JY lus is en skud kilo's af
Vuurwarm haarstyle waaroor jy mal sal wees!

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]

 

voelgoed

RSS

   www.nuus24.com

   www.DStv.com

   www.computicket.com

voelgoed

gemeenskap

 29dae.co.za
Jou lewe sal nooit weer dieselfde wees nie!

 

 manlief.co.za
 Die oulikste manne in die land!

   

bittersoetboek.co.za
Natasha deel haar hartsgeheime.

   

soetgoedvirdiesiel.co.za
Susan Coetzer deel al gratis soetgoed vir die siel.

 

 

Dink jy Bees Roux is skuldig of nie?

 Nee, daar is te veel goed wat onduidelik is.
 Ja, geen twyfel nie.
kyk uitslae