VOEL GOED tips

BLY GLANSEND DIÉ WINTER!

BLY GLANSEND DIÉ WINTER!

Raak ontslae van die “blues” deur jou vel en hare te bederf met dié warm vogwenke.

2010-05-07Carmen Kirsten

HARE

•    Probeer om jou hare een keer minder in ’n week te was. As jy jou hare was gebruik ’n bevogtigende sjampoe en voggewende stileringsprodukte.
•    Indien jou gewone opknapper nie voldoende bevog nie, behoort jy ook ’n aanbly-opknapper te gebruik.
•    Kies stileringsprodukte wat silikoon bevat. Nie net sal dit ontslae raak van die krul nie, dit sal jou hare glad en blink laat vertoon.

GESIG

•    Drink so veel water as moontlik. Kruietee kan een van jou glase water vervang.
•    Gebruik ’n romerige gesigreiniger of ’n seepvrye reinigingsmiddel.
•    Slaan oor na sagte opknappers om jou vel te reinig en te bevog.
•    Skuur die droë velletjies weg met ’n voggewende sagte skroproom sodat jou bevogtiger in jou vel kan intrek en jou grimering heeldag kan aanbly. Smeer daarna ’n bevogtiger asook olie aan.
•    Kies ’n bevogtiger met sonskerm.

LYF

•    Wend jou bevogtiger aan nadat jy uit die stort of bad klim terwyl jou lyf nog effens klam is.
•    Hoewel wintertyd die lekkerste tyd van die jaar is vir ’n lang warm bad, is dit eintlik sleg vir jou vel.
•    Gebruik lyfrome wat gliserien of mineraalolies bevat.

HANDE

•    Probeer ’n bietjie essensiële olies soos roos en kamille wat jy met ’n druiwebasisolie meng en aan jou hande smeer.
•    Dra altyd handskoene as jy buite is of as jy skottelgoed was.

VOETE

•    Skrop saans jou voete met ’n skuurklip om van dooie velletjies ontslae te raak.

LIPPE

•    Wend ’n lipsalf aan jou lippe en vryf jou lippe saam. Gebruik dan ’n tandeborsel om die dooie velletjies af te borsel.

Kommentaar

gesels saam

argief

  • HOE OM MOEGHEID VINNIG AF TE SKUD EN TE BEGIN LEWE!

    Met die gejaag in ons modern tyd, is die frase “ek is moeg” vir almal bekend. Wat kan jy prakties doen om hierdie lewenstylkr...
  • WÊRELD GESONDHEIDSDAG

    Op 7 April vier ons Wêreld Gesondheidsdag. Hierdie jaar fokus die Wêreld Gesondheidsorganisasie op die uitwerking wat verste...
  • DIE PERFEKTE OEFENPLEK ...

    ... is soms net waar jy is! Veral as jy te selfbewus voel om in 'n gimnasium te oefen.
  • HOU JOU BENE STERK

    Een uit drie vroue sal op 'n stadium in hulle lewe aan osteoporose ly. Hoe gemaak om jou bene sterk te hou vir altyd?
  • KAMPIOENKOS

    Jou vel is skurf en die kinders loop draaie om hulle kwaai PMS-ma.
  • DEEL JOU GESONDHEID

    Om gesond te leef is iets waarby jy baie baat kan vind as individu. Dit is jou persoonlike keuse en kan net gebeur wanneer jy 'n b...
  • VERLAAG JOU KANKERRISIKO

    Wetenskaplikes beraam dat 40% van kankergevalle voorkom kan word met gesonder gewoontes.
  • PAMPERLANG JOUSELF

    Niks kom naby die ontspanning van 'n spa-behandeling nie. Skep daarom jou eie tuis, of gaan vir 'n professionele vertroeteling.
  • VERSTERK JOU BINNESTE

    Die sleutel tot n gesonder en gelukkiger jy is om jou immuunsisteem te versterk sodat siektes nie so maklik n houvas op jou kry ni...
  • HOU JOU MOND GESOND

    Dit is nou maar eenmaal so dat mondsake ’n seer en sensitiewe kwessie is.

soek op voelgoed

voelgoed

cafe

Ons Bootcamp gaan die maand oor 29 dae na geluk. Dink jy geluk kan in 29 dae verander? Kan so boekie regtig ’n verskil maak?

'n nuwe

jy!

Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander? Vind ’n splinternuwe jy!

in die nuutste

finesse

Versamelstuk! Dit is ons 150ste uitgawe!
Jou eie dieet - kies waarvoor JY lus is en skud kilo's af
Vuurwarm haarstyle waaroor jy mal sal wees!

voelgoed

vermaak

   vg TV [kyk dit]

   vg OUDIO [luister dit]

voelgoed

RSS

   www.nuus24.com

   www.DStv.com

   www.computicket.com

voelgoed

gemeenskap

 29dae.co.za
Jou lewe sal nooit weer dieselfde wees nie!

 manlief.co.za
 Die oulikste manne in die land!

bittersoetboek.co.za
Natasha deel haar hartsgeheime.

soetgoedvirdiesiel.co.za
Susan Coetzer deel al gratis soetgoed vir die siel.

Dink jy Bees Roux is skuldig of nie?

 Nee, daar is te veel goed wat onduidelik is.
 Ja, geen twyfel nie.
kyk uitslae