BOEK van die week

WENWOORDE

Wysheid en uitskeurboodskappe om jou verhoudings heel te maak.

2009-08-04

“Ek wens ek het my mond nie so verby gepraat nie …”
“As hy net wil ‘jammer’ sê en dit bedoel ...”
“Ek is so moeg vir mense wat een ding sê en iets anders bedoel!”

Het dit al met jou gebeur dat ’n verhouding stukkend gebreek is deur die verkeerde woorde?

Wil jy graag die kosbare mense in jou lewe koester met die regte woorde uit jou hart en mond?

Laat JOHAN SMIT jou dan leer om met gesonde verstand en die regte woorde op die regte tyd die heel beste uit die lewe en jou verhoudings te put. As skrywer en oud-predikant ken hy die lewe en die krag van woorde. Meer nog, hy ken die krag van die Woord wat mense in liefde aan mekaar kan verbind.

’N SPESIALE BONUS


Om jou te help om die regte woorde op die regte tyd vir iemand spesiaals aan te gee, is daar 16 kaartjies wat jy kan uitskeur met boodskappe uit die pen van die skrywer. Met WENWOORDE soos:

Ek is jammer

Ek bid vir jou

Jy is ’n ster!

Kan ek dalk help?

sal jy jou verhoudings met mense heel kan hou soos God dit bedoel het.

 

KLIEK OP www.CARPEDIEM.co.za OM DIÉ BOEK TE KOOP

Kommentaar

gesels saam


soek op voelgoed

voelgoed

cafe

 

Ons Bootcamp gaan die maand oor 29 dae na geluk. Dink jy geluk kan in 29 dae verander? Kan so boekie regtig ’n verskil maak?

'n nuwe

jy!


Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander? Vind ’n splinternuwe jy!

in die nuutste

finesse

 


Versamelstuk! Dit is ons 150ste uitgawe!
Jou eie dieet - kies waarvoor JY lus is en skud kilo's af
Vuurwarm haarstyle waaroor jy mal sal wees!

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]

 

voelgoed

RSS

   www.nuus24.com

   www.DStv.com

   www.computicket.com

voelgoed

gemeenskap

 29dae.co.za
Jou lewe sal nooit weer dieselfde wees nie!

 

 manlief.co.za
 Die oulikste manne in die land!

   

bittersoetboek.co.za
Natasha deel haar hartsgeheime.

   

soetgoedvirdiesiel.co.za
Susan Coetzer deel al gratis soetgoed vir die siel.

 

 

Dink jy Bees Roux is skuldig of nie?

 Nee, daar is te veel goed wat onduidelik is.
 Ja, geen twyfel nie.
kyk uitslae