CELEB nuus
MICHELLE VERLAAT BINNELANDERS!
Dinge by Binnelanders verander sommer baie deesdae, net toe almal gewoont is aan die uur lange sepie kom die nuus oor Ingrid…
2010-05-17

Michelle was vir drie jaar Ingrid Jordaan, Binneland Kliniek se prokureur. Ernst Swartz, Binnelanders se publisiteitsagent, het bevestig dat Michelle einde volgende maand die stel gaan verlaat.
Michelle Botes verlaat Binnelanders aan die einde van Junie. Sy gaan terug Isidingo toe om haar rol as die kwaai Cherel De Villiers-Haines te hervat.
Michelle het voorheen gesê dat Cherel haar mees uitdagendste rol nog was en dat sy nooit moeg sal word vir haar nie. Al is sy so ’n feeks...
argief
VILLA ROSA SE BLONDEKOP TROU!
Eksklusief! Villa Rosa se Vicky oftewel Yutamè Venter het met haar prins getrou. Kliek hier en deel saam in hul liefde...JEREMY IN TOY STORY 3
Jeremy Mansfield is glo een van die dae in Toy Story 3 te sien... of sal ek sê te hoor.SWETERIGE SCARLETT!
Die beeldskone Hollywood aktrise Scarlett Johansson sê wanneer sy selfbewus raak dan stroom die sweet by haar blaaie af.MOEDERSDAG IN CELEBVILLE
Dis amper Moedersdag! Dié week kan jy elke dag kyk wat het celebs soos Heinz Winckler en Cindy Nell met hul ma's in gemeen!ELIZMA PRAAT OOR JAKHALSDANS
Sy sprankel op die verhoog. En in 'n splinternuwe fliek, Jakhalsdans, is sy die romantiese heldin langs Theuns Jordaan ... Elizma ...ASHLEY VS GIGI
Woensdagaand was meeste van ons verstom toe Ashley Hayden NIE as die wenner van Survivor Santa Carolina aangewys is nie.VIR MILLA IS MA-WEES VIR EVER
Milla Jovovich neem moederskap baie ernstig op. Die 34-jarige model en aktrise sê sy wil hê haar dogtertjie moet net haar ki...FOUR JACKS AND A JILL
Onthou nog al die ou groot treffers soos Timothy, Master Jack, Ramaja, My hart het 'n kleine venster en Haai Casanova?YVONNE 'SLUIERLOOS' IN DIE VALLEI VAN SLUIERS
kykNET se nuwe dramareeks Vallei van Sluiers wat volgende Dinsdag 20 April begin, gooi 'n blik op dit wat agter die vrugtegordyn v...ANGELINA GAAN GAGA OOR LADY GAGA!
Ian Halperin, skrywer van die topverkoper: Brangelina: The Untold Story of Brad Pitt and Angeline Jolie sê dat Angelina al 'n paar...

voelgoed
gemeenskap
|
manlief.co.za
bittersoetboek.co.za
soetgoedvirdiesiel.co.za |

.jpg)

geluk gekry het.
Los asb net vir 'At-Patat' uit! Sonder hom sal Binnelanders net nie meer dieselfde wees nie!
At al sy hel gee!!
Dit raak regtig eentonig & so voorspelbaar!
'n Uur is te lank vir die sepie.