HUWELIK kenner

  • Gretha Wiid

    As jou huwelik al ontrouheid moes trotseer, weet jy dis een van die seerste dinge in die lewe. Maar daar is hoop – dis moeilik, maar moontlik.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    Huweliksmaats het stokperdjies nodig soos visse water nodig het. Daarsonder kan ons lewe maar saai wees, sonder opwinding en uitdagings. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    So wonderlik as wat jou foon is om jou met ander mense in aanraking te bring, bly die belangrikste deel van menswees steeds lyf-, oogen hartskontak. Tegnologie is miskien hier om te bly, maar so ook jou huwelik!

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    Tegnologie is wonderlik. Dit maak die lewe makliker, vinniger en interessanter. Soos met alle goeie goed, moet ons egter waaksaam wees vir die slegte wat soms in goeie dinge skuil. Dit geld ook vir tegnologie.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    As daar een onderwerp is wat vir vuurwerk in ’n huwelik kan sorg, is dit seks – aan die een kant omdat dit warm en vurig kan wees, en aan die ander kant omdat dit ’n verhouding in vlamme kan laat opgaan.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid,

    Die meeste huweliksmaats wat sukkel om trauma te verwerk of aan depressie ly, spreek ’n terapeut of psigiater.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    Elke man het ’n dringende begeerte om mans genoeg te voel. Hy wil weet hy is suksesvol en dat sy vrou hom respekteer.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    Ek dink God skud soms Sy kop in verwondering oor paartjies wat probeer om punte teen mekaar aan te teken.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    As jou huwelik deur stormwaters gaan, kies om jou man staande te hou in die krisis.

    lyn_3.png
  • Gretha Wiid

    Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se grootste behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel. Baie vroue hunker na aanraking wat nie tot seks lei nie.

    lyn_3.png

Pages