GELOOF kenner

  • liesel krause-wiid

    Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Baie van ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan staan.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause Wiid

    Doen jy wat jy moet, maar sonder enige passie? Het jy ’n behoefte aan groter doelgerigtheid en entoesiasme? Begin vandag om daarvoor te bid en te werk.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou... Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar!

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Wanneer jy tyd maak vir rus, maak Hy die storms in jou binneste stil. Dan vind jy rustigheid te midde van die chaos, gejaagdheid en gebrokenheid van hierdie wêreld.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Ons is die “altyd beskikbaar”-generasie. Ons slimfone gaan saam gim, bed en badkamer toe. Gesonde grense is egter noodsaaklik, want dit voel later of die hele wêreld se laste op jou skouers rus.

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Dink net hoe vervelig die lewe sou gewees het as ons almal dieselfde was! Gelukkig verskil jy en jou vriendin. Julle elkeen is uniek en wonderlik geskape. Bid dan dat jaloesie nie kosbare vriendskappe verongeluk nie

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    Ons gedagtewêreld verander vinnig in woorde en dade as ons onder druk verkeer; daarom is dit belangrik om te kies waaroor jy dink. Jy kan onmoontlik ’n positiewe lewe lei as jy gedurig negatief dink!

    lyn_3.png
  • Liesel Krause-Wiid

    As jy na die wêreld om jou kyk en op omstandighede fokus, is mismoedigheid jou voorland... Daar is ’n rede hoekom Paulus sê ons moet dink aan alles wat waar, eerbaar, suiwer en mooi is.

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test