Funksies

  • Meisies kan ’n verskil maak! Johan Smith, Gretha Wiid en Janine Truter gesels met meisies oor hulle harte, die wêreld en die belangrikheid van hulle roeping.

    lyn_3.png
  • Is jy moeg vir kitsdiëte en om skuldig te voel oor elke ding wat jy eet omdat jy nie gewig verloor nie? Dan is hierdie dieetwerkswinkel vir jou!

    lyn_3.png
  • Ons is één liggaam en wanneer 1 000 vroue wat glo saamkom rondom Jesus, is daar enorme krag.Ons is één liggaam en wanneer 1 000 vroue wat glo saamkom rondom Jesus, is daar enorme krag.

    lyn_3.png
  • Dis tyd. Dis tyd om op jóú te fokus en die totale verantwoordelikheid vir jou lewe te aanvaar. Hierdie konferensie bring vyf kenners wat sal seker maak 2017 is jóú jaar.

    lyn_3.png
  • Die Vroue Wat Glo-Kersviering gaan jou ore weer op God se frekwensie instel. Saterdag 19 November by NG Kerk Vredelust, Belville.

    lyn_3.png
  • Die Nuwe Jy-fees het plaasgevind op Saterdag 22 Oktober. Op dié dag het ons gehoor jy hoe enige vrou stylvol kan aantrek, hoe om gesond maer te word, hoe om te grimeer dat jy tien jaar jonger lyk en hoe om veroudering teen te werk. Ons het ook 'n 5km pretdraf gehad ten bate van Head Start Kids.

    lyn_3.png
  • By die Nuwe Jy-fees kry jou gesondheid en emosionele welstand ’n hupstoot. Kliek hier om jou kaartjie te bespreek.

    lyn_3.png
  • Is jy mal oor skryf? Doen jy moeite met jou Facebook-boodskappe of blog jy? Dalk steek jy ’n onvoltooide manuskrip in die kas weg?

    lyn_3.png
  • Susan is bekend vir haar besondere insig in en deernis met vroue. Koek en tert bring ’n spesiale boodskap vir almal van oud tot jonk en in elke uithoek van die samelewing.

    lyn_3.png
  • wys jou ware kleure

    Lynette Beer se Wys jou ware kleure-werkswinkel praat oor al hierdie hartsvrae en help jou sinmaak van jou man, baas, kollega, skoonma en kinders se onverstaanbare reaksies!

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test