Hier is ‘n spesiale aanbod!

Teken in!

50 % afslag as jy hierdie maand inteken of hern vir 12 uitgawes!

+ WEN!

Een gelukkige leser staan die kans om saam met FINESSE en Natasha Sutherland op die Net-vir-die-girls bootreis te gaan, ter waarde van R4000!

Hierdie bootreis, vanaf 25-28 Feb 2011, is ‘n wegbreekervaring soos min, aan boord van die superluukse MSC Sinfonia.

Kliek hier om in te teken of te hernu!

1 Kommentaar op “Hier is ‘n spesiale aanbod!”

  1. Marietha se kommentaar:

    July 5th, 2010 at 1:39 pm

    Asseblief, asseblief ek vra mooi moet nie soos Smartgenoot(Huisgenoot) raak met jul artikels nie. Ek verwys na jul omslag waarop Victor Matfield is met die opskrif “Affairs, is Steve en kie onskuldig en die vroue sleg?” Los nou vir Steve uit, hoekom nou sy naam weer koppel as ander die foute maak. Die storie is al holrug gery. Jul het Maart of April 2010 ook ‘n artikel in tydskrif gehad oor die ontrouheid van mans. Steve probeer met sy lewe aangaan, dinge is al twee jaar oor en verby maar steeds word daar getokkel op dieselfde snaar. Los die man nou in vrede.

    Bloemfontein

Lewer kommentaar!