Ontdek jou kind se PASSIE
Teken aan om hierdie inskrywing te sien.
Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander?
Kom kry al die geheime, raad en wenke by die Nuwe Jy 2010 funksie. Vind ’n splinternuwe jy!
WEN 3 geskenkpakke ter waarde van R1,200 wat die volgende insluit:
Bespreek NOU vir Finesse se Net-vir-die-girls bootreis.
Aan boord van die superluukse MSC Sinfonia saam met Natasha Sutherland, twee Binneland Sub Judice aktrises en Venessa Schoeman, redakteur van Finesse.
FINESSE is soos 7 tydskrifte in een, van skoonheid en gesondheid tot kinders en jou man, asook jouself en jou gees.
Hier is dit nou! www.voelgoed.co.za is selfs meer inspirerend as voorheen met behind the scenes video’s van jou gunsteling kunstenaars, ’n maandelikste bootcamp wat jou lewe gaan verander, eksklusiewe en nog meer! Kliek HIER en besoek ons alles-in-een webtuiste net vir jou!
Jy soek 'n spesifieke boek in die winkel, maar sukkel om dit te kry. Jy wil graag iets aanlyn bestel, maar jou internet is te stadig. Ons het vir jou ’n maklike, veilige en goedkoop 1-2-3 antwoord – Finesse Direk!
Kliek hier en lees meer!
Jaco Thom se Bybelroman oor EVA is eintlik ook die verhaal van duisende vroue deur die eeue heen. Eva is ’n boek wat jou dieper sal laat dink en jou ook van jou eie skuldlas sal bevry. Kliek hier. Omdat dit die Finesse se redakteurskeuse is, kan jy die boek teen 50% afslag aankoop!
Op hierdie webwerf wil ek graag hoor van jou blydskap en jou pyn. Ek wil hê ons moet mekaar ondersteun en ophelp as die son die dag nie wil skyn nie!
Kom ons lig ons teekoppies, koffiekopies of sjampanjeglase op al die gratis soetgoed vir die siel!
Hier kan jy eksklusiewe uittreksels lees, persoonlike video-onderhoude kyk, haar gedagtes lees in haar blog en vele meer…
