Finesse lesers kliek hier na www.voelgoed.co.za

Hier is dit nou! Die voelgoedwebblad is selfs meer inspirerend as voorheen met behind the scenes video’s van jou gunsteling kunstenaars, ’n maandelikse bootcamp wat jou lewe gaan verander, eksklusiewe stories wat die tonge los gaan hê en bloggers wat nie kan wag dat jy saam moet klets nie!

Kliek HIER en besoek ons alles-in-een webtuiste net vir jou!

11 Kommentaar op “Finesse lesers kliek hier na www.voelgoed.co.za”

  1. Belincia George se kommentaar:

    June 2nd, 2010 at 6:58 pm

    Hallo ek wil tog net baie dankie se vir n uitstekende magazine.Ek is net bekommerd want ek het nou vir die laaste 2 maande nie my magazine ontvang nadaT ek vir n vriendin ook begin subscripe het .Kan jy assblief vir my uitvind wat aangaan baie dankie.Ek het ook 20kg verloor en wil graag deel uitmaak van n toekomstige tydskrif liefde Belincia

  2. Ulandie Steyn se kommentaar:

    June 22nd, 2010 at 10:35 am

    Julle tydskrif is tops! Regtig voedsel vir die siel. Dankie daarvoor. Ek het altyd julle nuusbrief ontvang deur e-pos, maar het nie gelees voor ek die tab gedruk het wat se ek wil dit nie meer ontvang, maar ek het bedoel ek wil dit nog ontvang. Nou sukkel ek om die nuusbrief weer te ontvang. En ek mis baie uit. Help asseblief

  3. cathy se kommentaar:

    June 24th, 2010 at 2:24 pm

    Kan ek ook asb die nuusbrief ontvang?

  4. Lizette Basson se kommentaar:

    July 5th, 2010 at 10:52 am

    Wil graag meer uitvind oor die bootvaart 25-28 Februarie 2011 saan met Natasha, Nadia en Rolanda na die Portegese eilande. Sal graag wil saam!!!
    Groete Lizette

  5. Erika Louw se kommentaar:

    July 14th, 2010 at 1:59 pm

    Wil graag weet of daar tydskrifte is vir tiener meisies?
    Kan ek ook die nuusbrief ontvang?
    Baie dankie!!!
    Erika

  6. Dalene Williamson se kommentaar:

    July 19th, 2010 at 3:44 pm

    Wil graag “Hemels” bestel. http://www.voelgoedwinkel.co.za kom egter nie aanlyn nie. Is daar enige ander manier om te bestel?

  7. admin se kommentaar:

    July 20th, 2010 at 10:59 am

  8. Rachelle se kommentaar:

    July 25th, 2010 at 7:19 pm

    Ek het dit so geniet om by soetgoedvirdiesiel in te gaan en almal se stories te lees, maar na ‘n lang tyd af met my man se ernstige motorongeluk, kan ek net nie inkom nie.
    Ek is so mal oor Susan se rubriek en haar boeke. Het haar by die Blou Hond ontmoet en wil graag weer deel word van die saampraat. Ek dink die passwords is te moeilik om te onthou.

  9. Willie Louw se kommentaar:

    July 28th, 2010 at 5:45 am

    In n vorige uitgawe is die 21-dae dieet bespreek. Ek wil graag die dieet hê. Sal dit moontlik wees om dit vir my te laat kry?
    Ek en my vrou, Ansie, dink Finesse is n ‘fab’ tydsktif met kos vir liggaam en gees!

  10. Jeanette Pretorius se kommentaar:

    July 29th, 2010 at 12:48 pm

    Ek en my suster ruil tydskrifte uit anders sit mens naderhand met so ‘n hoop wat jy nie weet wat om mee te doen nie, daarom het ek hierdie naweek eers die Februarie uitgawe onder oë gehad. Daarin is ‘n post winter vakansie dieet, wat jy saam met Lindie Stander kan volg. Waar kan ek die volledige afskif van die dieet kry?

  11. Angie se kommentaar:

    August 21st, 2010 at 3:54 pm

    Waar kan ek meer te lese kry oor die Scoop to lose dieet wat die mense volg?

Lewer kommentaar!