Net-vir-die girls bootreis!

2 Kommentaar op “Net-vir-die girls bootreis!”

  1. Elsa se kommentaar:

    August 19th, 2010 at 10:09 am

    Ek sal graag meer wil weet omtrent die Bootreis – Ek het met Starlight cruises gepraat maar al wat hulle vir my se is die gewone reis prosedure -

    Wat bied Finesse aan gaan almal as n groep reis en as n groep deelneem aan die verigtinge?

    Indien ek gaan sal ek alleen gaan en sal graag in n groep wil reis

  2. Yolande se kommentaar:

    August 24th, 2010 at 7:03 am

    Ek kan nie WAG vir hierdie geleentheid nie. Dis OP my verjaarsdag, 28 Februarie en 3 kindertjies later (oor 12 jaar) het ek werklik 12 jaar laas ‘FUN’ gehad. Ek is self onderhoudend en werk bitter hard. Hierdie is NET die geleentheid waarvoor ek al so lank wag…..om net opnuut weer my vrouwees te vier, en hoe dan beter as om dit saam met sulke ongelooflike, inspirerende vroue te vier !! Ek sien ongelooflik uit hierna en het sommer vir myself ‘n gewigsverlies doel gestel wat ek voor die bootreis wil bereik.DAnkie FInesse vir hierdie ongelooflike geleenheid vir ons vrouens !

Lewer kommentaar!