Natasha se Bittersoet Blog

Hier kan jy eksklusiewe uittreksels lees, persoonlike video-onderhoude kyk, haar gedagtes lees in haar blog en vele meer…

6 Kommentaar op “Natasha se Bittersoet Blog”

  1. LEONI COETZEE se kommentaar:

    May 10th, 2010 at 7:05 pm

    Hoe het jy stres gehanteer/

  2. Annerine se kommentaar:

    June 3rd, 2010 at 11:04 am

    Ek wil net se, jy hanteer jou lewe met soveel integriteit en waardigheid en dis so great om te sien hoe jy jou kinders eerste stel in jou lewe maar ook nie jouself verloor langs die pad nie!
    Jy is so ‘n voorbeeld en inspirasie!

  3. hester se kommentaar:

    June 22nd, 2010 at 9:50 am

    Natasha, jy is pragtig en ‘n goeie ma vir jou seuns. Ek weet jy was ‘n goeie vrou vir Steve. Dit is jammer julle kon die dinge nie uitgesorteer het nie. Ek was ook geskei na 21jr van getroude lewe. Ek en my man is alweer 18jr getroud, wat ‘n wonderlike tyd het ons nie nou saam nie. Daar was ook buite egtelike verhoudings gewees, maar met die Here se Genade en vergifnis, kom die versoening. Sterkte vir julle.

  4. hester se kommentaar:

    June 22nd, 2010 at 10:05 am

    Natasha, jy is pragtig en ‘n goeie ma vir jou seuns. Ek weet jy was ‘n goeie vrou vir Steve. Dit is jammer julle kon die dinge nie uitgesorteer het nie. Ek was ook geskei na 21jr van getroude lewe. Ek en my man is alweer 18jr getroud, wat ‘n wonderlike tyd het ons nie nou saam nie. Daar was ook buite egtelike verhoudings gewees, maar met die Here se Genade en vergifnis, kom die versoening. Sterkte vir julle.

  5. Isabel se kommentaar:

    July 17th, 2010 at 11:14 am

    Hi Natasha,

    Ons het in September ‘n baba- en kinderfees. Kan jy my asb kontak. Groete
    I.

  6. Deon Vorster se kommentaar:

    July 31st, 2010 at 7:14 am

    Natasha……Ek admireer jou…..Jy is ‘n WONDERLIKE voorbeeld vir al ons omgee mans, oor wat die begrip vrou wees beteken en ‘n uitstekende ma vir jou kinders hoor…..GENIET DIE LEWE…..!!!
    Deon Vorster

Lewer kommentaar!