Finesse
‘n Nuwe Jy 2010
Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander?
Kom kry al die geheime, raad en wenke by die Nuwe Jy
2010 funksie. Vind ’n splinternuwe jy!
Is jy gereed vir die ultImate nuwe jy? Een dag,  drie werkswinkels en ’n splinternuwe jy!
Dans saam op Bobby van Jaarsveld se voelgoed treffers. Kry soetgoed vir jou siel by die bekende Susan Coetzer, en ekspert geheime, raad en wenke by dr. Riekie Smit en Melissa Kelly. Dit alles en ’n splinternuwe jy vir slegs R325.
Saterdag, 18 September 2010
Irene Country Lodge, Centurion – Pretoria  9:30 vir 10:00 tot 14:00
Bespreek nou: 016 982 3617 of nikita@carpediem.co.za
Dis tyd dat jy weet!
Dit gebeur elke maand. Dat minstens een wit babatjie op ŉ ashoop gekry word, in Onderstepoort Pretoria. Dit is maar net een van die gruwelike gevolge van armoede in Suid-Afrika. Pasgebore babas word letterlik weggegooi.
Desperate jong ma’s sien geen ander uitkoms as om ontslae te raak van kinders waarvoor hul nie kan sorg nie. Jong meisies is wanhopig. Daar is eenvoudig nie genoeg geld om nog ŉ honger mond te voed nie. Op hierdie oomblik is daar 600 000 wit Afrikaners wat armoedig is. Duisende van hierdie mense woon in hoenderhokke, plakkerskampe, stukkende karavane, tente, Wendy-huise en sinkplaat-gehuggies …
In die stof staan die seuntjie. Sy vuil gesig, die ene konsentrasie. 1, 2, 3, 4, 5, … tel hy. Onder ’n neus wat lanklaas ’n tissue gesien het, lag sy lippies trots. Want wanneer dié 3-jarige foutloos tot by 60 tel, cheer al sy maatjies in die plakkerskamp uitbundig terwyl hulle vir hom handeklap.
Wat gaan van dié slim kind word, wonder jy? Is dit steeds moontlik vir hom om ’n suksesvolle wetenskaplike te word? Wat wêreldtoekennings ontvang vir sy bydrae tot die bewaring van die aarde. Of gaan sy omstandighede hom pootjie? Bloot te moeilik om te bowe te kom.
Wanneer jy wegry van die plakkerskamp waar ongeveer 220 wit mense woon, kom lê die skuldgevoel soos ’n harige hand op jou bors en gee jou hart ’n pynlike druk. FINESSE se redakteur, Venessa Schoeman, ken daardie gevoel, want sy het ook die plakkerskamp besoek …
Venessa
Hoe het julle hier beland?
Anna-Marie Volschenk (50)
Ons (haar man en twee kinders) het vier jaar gelede in ’n kamer by ander mense in Brixton gebly. Maar toe my man sy werk verloor moes ons dadelik uit die huis uit trek.
Die eerste aand het ons op ’n matras buite geslaap. Ai, dit was ’n vreeslike ervaring! Maar gelukkig het ’n blinde vrou my vertel van dié plek, en toe kom ons hiernatoe.
Luzette Thomas (45)
Ons woon nog net ’n week hier. My man het ’n werksaanbod gekry, toe trek ons van Queenstown af hierheen. Maar toe ons hier in Gauteng aankom, bestaan die werk nie meer nie.
In Queenstown het ek ook nie ’n werk gehad nie. Ek het sweets van deur tot deur verkoop.
Ons het gesukkel, maar kon oorleef op die geld. Totdat ek eendag inmekaargesak het. Ek is nie gesond nie. Ek is ’n diabeet, en het hartprobleme. Daarby kry ek ook nog angst-attacks. Die tent is ’n geweldige aanpassing vir my, want ek het in hoë kringe beweeg. Ek kom uit ’n goeie huis uit.
Mara van der Westhuizen (65)
Ek en my seun en my skoondogter woon al vir drie jaar hier. Ek was ’n tuisverpleegster, maar later het my rug ingegee en ek kon nie meer werk nie.
My seun, wat ’n sekuriteitsbeampte is, het toe ook sy werk verloor. Ons moes alles verkoop en hier kom bly. Gelukkig het my seun nou weer ’n werk. Maar ons is nog nie finansieel sterk genoeg om ’n huis te kan koop nie.
Hugo van Niekerk (14)
Ons bly al 4 jaar hier. Voor my pa sy werk verloor het, het ons in Brixton gebly. Ons is altesaam 8 kinders en toe my ma hoor van hierdie plek, het ons hiernatoe getrek. My ouers bestuur nou hierdie plek. Dit is lekker hier, want al die kinders speel met mekaar en almal kom met mekaar oor die weg. Eendag sal ek graag ’n sjef wil wees. Of ’n haarkapper!
Irene van Niekerk (12)
Ek hou ook daarvan om hier te bly, hier is lekker baie maatjies.
Venessa
Is julle bang vir die toekoms? Is daar hoop?
Anna-Marie
Nee, ek is nie bang nie. Eintlik weet ek nie hoe ek voel nie. Ek bly maar vasklou aan die gedagte dat dinge beter sal word.
Luzette Thomas
Ja, ek word bang wanneer ek elke keer by my kinders moet geld leen. Dit is nie lekker nie. Baie dae word ek moedeloos, veral omdat dit saans so koud is in die tent. Dit is glad nie goed vir my bors nie. Maar nou ja, ons gaan aan …
Mara van der Westhuizen
Ek raak baie dae moedeloos. Ek voel mislik. En ek kan nie lekker beweeg nie.
Al wat my nog staande laat bly is die krag van God. Ek weet dat God ’n doel het met alles. Wat dit is, weet ek nie nou nie. Eendag sal ek weet. Maar ek weier om te glo dat ek vir die res van my lewe hier gaan woon, dinge moet net beter raak. Dit moet net. Ek kyk na die kinders hier en ek dink:
Ag liewe Vader, help hulle net. Want die kinders hier vloek soos matrose en hulle is ongelooflik stout. Maar ek glo dit is die ouers se skuld, hulle gee nie die kinders die regte leiding nie.
Hierdie tragiese stories maak dit duidelik dat die Afrikaners bitterlik swaar kry. Daar word gesê: charity starts at home …
Dit is ook waar dat jy eers jouself moet help, voordat jy ander kan help. Deesdae moet ons almal omtrent ’n haas uit ’n hoed uit ruk om elke maand ons begrotings te laat klop. Maar die probleem is, daar is nie meer tyd om te wag totdat jy eendag die tyd of die geld of die lus het om hierdie armes te help nie. Die seuntjie wat so mooi tel se ouers bly in ’n sinkplaat-huis in hierdie plakkerskamp. Tensy daar ’n groot wonderwerk gebeur, gaan hy nooit die binnekant van ’n laboratorium sien nie.
Behalwe as ons hom help. Solidariteit Helpende Hand in samewerking met FINESSE stel nou ’n splinternuwe inisiatief bekend. Iets wat die moderne, besige beroepsvrou sal help om ook met haar beperkte kapasiteit betrokke te raak by ’n oplossing vir die armoede krisis op hande.
Die inisiatief word Dames in Aksie genoem. Lindie Strydom van Helpende Hand en Maryn Botha Voorsitter van Helpende Hand Dames in Aksie vertel ons meer.
Venessa
Lindie, hoekom dink jy is soveel mense steeds nie betrokke nie?
Lindie
Ek kan maar net myself as voorbeeld gebruik. Vir baie lank was ek bitter naïef oor die omvang van armoede in Suid- Afrika.
Soos meeste ander, het ek vasgehaak by ’n “liefdadigheiddenkwyse” – solank hulle kos en klere het. En ons gee dit – sonder om eers seker te maak dat dit is wat die mense regtig nodig het. Help ’n man eerder om op sy voete te kom as om vir hom onnodige goed aan te bied.
As hy ’n kunstenaar is, gee vir hom eerder ’n paar buisies verf as om sy huis ’n nuwe laag verf te gee. Vandag weet ek dat jy die kulturele-, geestelike- én maatskaplike armoede sal moet aanspreek om iemand op te hef.
Dit is ook moontlik dat baie mense seergekry het as hulle in die verlede ’n behoeftige wou help. Dalk het sy die klere wat jy vir haar gegee het, vir drank verkoop. Maar kan jy almal straf, vir een slegte ervaring? Of dalk is jy soos ek bang vir die verwagtinge as jy eers jou pinkie gegee het.
Ek het so min tyd, dink jy. Dit voel reeds asof ek my eie kinders afskeep, ek staan in ’n voltydse beroep … is dit moontlik vir ’n vrou soos ek om ook betrokke te raak? En die antwoord is duisend keer ja! Ja, jy is nodig!
Ek glo Dames in Aksie verstaan die moderne, Christenvrou se beperkte vermoë om nog meer te gee. Ons gaan met praktiese projekte die intimidasie uit “gee” uit haal. Jy gaan die kans kry om vanuit jou leefwêreld betrokke te raak by dinge wat saak maak. Ons sal jou ’n emmer – eerder as ’n oseaan – gee, waarin jou druppeltjie pas en waar jy beslis ’n verskil maak.
Venessa
Maryn, jy is die voorsitter van Dames in Aksie, hoe gaan jul te werk?
Maryn
Helpende Hand Dames in Aksie, gaan die moderne Afrikaanse vrou op internasionale, nasionale en plaaslike vlak bemagtig om aktief by te dra tot die opheffing van Afrikaanse gemeenskappe regoor die land.
Ons gee dinamiese Afrikaanse vroue ’n staanplek om deel te wees van oplossings vir die huidige armoedevraagstuk.
Ons land is in ’n krisis. Dit is tyd dat Afrikaanse vroue op nasionale vlak saamstaan, standpunt inneem en deel word van die groter prentjie om die armoedevraagstuk aan te spreek.
Die geskiedenis bewys dat vroue keer op keer ’n sleutelrol gespeel het om die armoedesirkel te verbreek – deur hulle opheffing van gemeenskappe.
Eers na die Anglo- Boereoorlog en toe na die Groot Depressie van die 1930’s.
Behalwe dat Dames in Aksie ’n doen-organisasie is, bied dit vroue die geleentheid om ’n spreekbuis te wees vir die Afrikaanse vrou in Suid-Afrika ten opsigte van aktuele sake wat vroue, kinders en gesinne raak.
Dis tyd dat die Christen Afrikaanse vroue in Suid-Afrika opstaan en beweging gee aan hoop.
Venessa
Hoe kan ons, wat alreeds so uitgebrand is deur ekonomiese en werksverpligtinge, help?
Lindie
Steek net jou hand op en sê jy is beskikbaar! Maak nie saak wat jy het om te bied nie. Die Here het van ons sulke kreatiewe wesens gemaak, met soveel potensiaal en soveel talente. Jy is perfek vir hierdie werk nes jy is!
Ek verstaan jou vrese en bekommernisse oor jou tyd en finansies, maar ek weet ook jy is moeg daarvoor om die heeltyd skuldig te voel omdat jy nie iets doen om te help nie! Dames in Aksie wil die moderne Christen Afrikaanse vrou bewus maak van die nood. Ons wil jou insluit en deel maak van ’n georganiseerde missie van omgee.
As vroue, wil ons mekaar op ’n aktuele en geskikte manier bemagtig en toerus vir beter diens in ons gesinne en gemeenskappe. En dit word gedoen deur met praktiese, haalbare voorstelle mekaar te begelei tot betrokkenheid.
Ons wil die ouers help om hul kinders op te hef. Ons wil hierdie mense uit die groef van wanhoop uit laat opstaan waarin hulle verval het. Die armes gaan nie vanself minder word, of weggaan nie. Die tyd is NOU!
Heila Rothman, ’n rolstoelgebonde kankerlyer se vyfde aansoek om ’n ongeskiktheidstoelaag is weer afgekeur. Dit is nadat sy vir dae by die Suid- Afrikaanse Welsynsagentskap se kantore in Pretoria se lang rye gaan wag het. Op 6 Maart, met haar laaste aansoek, was die rede wat op die document aangeteken is “for other reasons”.
Na afloop van hierdie aansoek het SASSA se mediese dokter selfs aangevoer dat sy geskik is om te werk! ’n Week later is Heila dood.
Eerder as om ’n R2 langarm deur die venster van jou kar aan te gee, gee R1 per dag, jou hart, jou mond en jou hande en word deel van ’n storie van hoop. Doen dit vir ander vroue soos Heila en vir daardie 3-jarige stowwerige seuntjie, sodat hy ook ’n toekoms kan hê.
Kom ons gee vir kinders met soveel potensiaal, hoop vir ’n beter toekoms as wat sy ouersgehad het. Wees JY die een wat ’n verskil maak.
Artikel Ingrid Botha
Foto’s Stacey Venter
FINESSE IS DIE MEDIAVENNOOT VAN DIE DAMES IN AKSIE
“Ons wil ons lesers daarvan bewus maak dat ALMAL kan help om ’n verandering te maak.
Liefdadigheid is nie net iets wat ryk vroue kan doen as ’n tipe tydverdryf nie, al dink jy dalk so.
Ons wil vir jou wys: hier is ’n plek waar jy vir mense kan omgee. Waar jy ’n geleentheid het om jou dankbaarheid aan God te bewys, want dit kon netsowel jy of jou ouers gewees het wat in hierdie omstandighede moes bly.
“Elke druppeltjie help. Met die Dames In Aksie-inisiatief kan ons nou vir elke vrou ’n platform skep waarvandaan sy kan werk. Want, saam met die kos en die klere, moet jy ook vir mense hoop gee.
En ons wil by die kinders begin, ons wil keer dat hulle, soos so baie van hul ouers, in ’n slagoffermentaliteit verval waaruit hulle nie kan opstaan nie.
“As ons ’n ander, meer positiewe denkwyse onder die kinders kan kweek, is daar ’n toekoms vir ons volgende generasie; ’n toekoms vir ons land.” – Venessa Schoeman, Redakteur FINESSE
Besoek Dames in Aksie se webblad www.damesinaksie.co.za of stuur ’n e-pos aan Lindie Strydom, by lindie@helpendehand.co.za as jou hart vir jou sê jy moet betrokke raak.
Help ’n kind se toekoms bou!
‘n Skooltassie is ’n liefdesgeskenk. Binne is alles wat ’n behoeftige kind nodig het om te voel dat hy of sy aan ’n groep behoort en ’n gelyke wegspringkans het. Daarom is die Skooltassieprojek ’n belangrike tweede skakel, naas die Kosblikkieprojek, in die waardeketting van Helpende Hand.
Buiten die skryfbehoeftes, is ’n skooltassie soveel meer as gereedskap vir skool. Dis ’n simbool van hoop. ’n Graadeentjie skep moed danksy daardie tassie in haar hand, want dit is ’n bewys van jou geloof in haar potensiaal, dat jy saam met haar die nuwe uitdaging van “grootskool” betree. ’n Skooltassie is ’n simbool van betrokkenheid, liefde en omgee, en dit gee ’n kind die durf om self elke ontwikkelingsoomblik met albei hande aan te gryp.
Die twee grooste faktore wat ’n rol speel in die sukses van ’n kind se skoolloopbaan is die mate waarin hy voorbereid is vir die eerste skooldag en of hy oor die basiese gereedskap beskik. Helpende Hand se Kosblikkieprojek spreek die skoolgereedheid aan.
Helpende Hand se Skooltassieprojek is in 2008 begin en na slegs drie jaar het 9 000 behoeftige Afrikaanssprekende graadeens reeds by die projek gebaat.
Die behoefte aan basiese skryfbehoeftes en skoolgereedskap is egter vyf keer groter as die middele wat Helpende Hand tot nou toe beskikbaar kon stel.
Raak betrokke by die Skooltassieprojek deur ’n skooltas teen R100 vir ’n behoeftige Graad 1 te koop, om volgende jaar sy of haar skooljaar mee te begin.
Kontak Helpende Hand by 012 644 4390 of besoek www.helpendehand.co.za
Finesse by Kleintreetjie kleuterskool
Finesse tesame met Helpende Hand het Maandag by die Kleintreetjie kleuterskool in Pretoria vir die kleintjies komberse, kosblikkies en voedingssupplemente uitgedeel. Lindie van Helpende Hand sê dankie aan alle mamma’s vir hul bydraes en die kosblikkies vol liefde. Julle is sterre!
WEN!
WEN 3 geskenkpakke ter waarde van R1,200 wat die volgende insluit:
1. New You Oefenpakket: Sluit in ’n Oefenbal, 3 Oefenbande, ’n anker en ’n oefen DVD
2. New You waardepakket: Sluit in ’n New You blok, New You Burn en New You skommels.
3. Nativa Kompleks reeks produkte wat die volgende insluit: Skildklier kompleks, Haar, vel en nael kompleks, Omega kompleks en Spysverteringskompleks.
Om ‘n kans te staan om een van hierdie geskenkpakke te wen, SMS “WEN” + jou naam na 34788. (R2 per SMS)
Besoek ook: www.newyou.co.za
Kompetisiereëls
1.    Sluitingsdatum is 1 September 2010.
2.    Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3.    Wenners sal per foon in kennis gestel word.
4.    Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5.    Die prys kan nie verruil word nie
6.    Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle  besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families  sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7.    Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.
Net-vir-die girls bootreis!
Jy kán mal wees oor jou werk
Jy kan versot wees op jou werk én sielsgelukkig op ander terreine! Lees hier wat die sleutels is om jou werk vír jou te laat werk.
Kliek op hier op www.voelgoed.co.za en vind uit hoe!
Ek het keer op keer opgestaan … selfs sonder bene!
Francois Zietsman was 30 jaar gelede in ’n motorongeluk waarin sy kop oopgebars het. Sy gesig is ook vergruis en hy het sy regteroog verloor het. As gevolg van die skok wat sy liggaam met die ongeluk opgedoen het, het hy kinder-rumatoïede artritis opgedoen.
Die artritis het homself na ’n jare-lange stryd uitgewoed. Maar dit het blywende  skade veroorsaak. Soveel so dat Francois as jongman nie meer kon loop nie.
Baie jare, én twee been amputasies later staan Francois op trou met sy droomvrou, Zammy. Dit is sy grootste droom om op hulle troudag saam met haar in die kerk in te loop. Met die hulp van kunsmatige bene. Lees die hele hartroerende verhaal in Julie Finesse.
Kyk hier na die foto’s van sy lewe…
Francois Zietsman met sy battery-aangedrewe rolstoel is ‘n bekende gesig in die strate van Vanderbijlpark. As ‘n mens hom leer ken kom jy agter hy is ‘n klein bondeltjie mens, hy weeg slegs 32kg, maar het ‘n dinamietfabriek vol ambisie en lewenslus. Hy is ‘n groot inspirasie vir almal wat met hom te doen kry en by wie ek persoonlik baie leer. Francois het uiteindelik geluk gevind en het onlangs verloof geraak aan Zammy, hulle praat van binnekort trou. Francois se droom is om weer te kan loop en saam met Zammy na die kansel te stap.
Lees gerus Francois se getuienis by www.myprayer.co.za
Francois in graad 1, sy eerste jaar in die skool (die ongeluk het die volgende jaar, toe hy in graad 2 was gebeur)
Francois waag dit dat Zammy (sy verloofde) bestuur………..
gelukkig het hulle sonder om die elektriesestoel te rol by die huis gekom.
Ons is dankbaar die operasie het goed afgeloop, maar dit was ‘n oomblik vol emosie en trane toe die kombers opgelig word en ons Francois se nuwe stompie sien. Toe ons die volgende dag vra hoe hy voel, was sy antwoord: “Ek voel korter”.
Francois ondersteun die CANSA Shavathon
Laaste foto voor die hare waai (been af, hare moet ook af)
Met die hare af kan duidelik gesien word waar Francois se kop oopgebars het tydens die ongeluk .
Tony Potgieter van Orthopaedic Enterprises in Vereeniging en Carla
Potgieter van Orthopaedic Suppliers in Johannesburg neem afmetings om afdrukke vir die kokers (“sockets) vir Francois se stompies te maak.
Francois staan ‘n rukkie om te voel hoe dit is om langer as Zammy te wees en
haar in die oë te kyk.
Zammy maak ‘n dans passie om te kyk of Francois sy balans kan hou.
Francois het na die ongeluk aangegaan met sy skoolloopbaan, en het alles wat met hom gebeur het elke dag verduur. Hy kon nie aan sport deelneem soos die ander kinders nie, maar hy was vol moed.
As klein seuntjie kon hy nog lekker speel op die strand.
Hy het so normaal as moontlik aangegaan met sy lewe, hier is hy by sy matriekafskeid!
Zammy en haar kinders is ongelooflik lief vir hom en ondersteun hom in alles wat hy aanpak.
Vurige Sharks ondersteuners – Francois en Zammy voor ’n groot wedstryd.
Elma en dr. Tertius… Die inside scoop!
Elma en haar Reinardt, Therese en Marcus, wie het die meeste chemistry? Stem vir jou gunsteling en wen kaartjies na Grease!
Kliek hier en kom kyk hoe ons celeb paartjies die Grease dans doen!
Wat doen trompie nou?
Sjoe! Al was dit toeka se tyd, voel dit soos gister, presies klokslag, dat mamma, pappa, boetie en sussie vasgenael voor die televisie gesit het, met die afwagting op nog episodes wat een van `n paar van hul gunsteling televisieprogramme was.
“Trompieeeee…. en die Boksombende, dis Blikkies, Dawie, Rooies en Boesman die brak!” Het `n “tsunami-skokgolf” sopas deur jou brein gespoel?  Wat van dié enetjie? “Vreemdeling… Enkeling… Alleen.” En dan, wag hiervoor – wie was nou weer daardie jong laerskool “laaitie” met die geel skoene wat in die strate rondgejaag het met sy BMX?  Ja,  jy is reg, dit is… Die Swart Kat.
Is dit nie ? lekker Red Bull skopgevoel, om die horlosie bietjie terug te draai en om jou jeug te herleef nie?
Maar wat het van hierdie mense geword? Hierdie mense wat vir ? reeks of meer in ons sitkamers geboer het?  Dit is dan die mense wat nesgeskop het in ons huise én in ons harte. Nie net het hulle ons laat droom nie, maar soms het hulle ook die kind in ons wakker gemaak én gehou of hoe?
Gaan na www.voelgoed.co.za en lees wat oulike Hess van Orkney Snork nie nou doen en of Trompie darem nou al sy streke laat staan het? Ons het ’n lekker saamsing liedjie ook opgespoor… Herleef jou jeug!
Kliek hier om verder te lees en na die trompie temalied te luister!