Skryf in!

Dis so maklik soos 1-2-3!

Kry jou vriendinne bymekaar, bespreek ’n boek en staan die kans om in Finesse se blaaie te pryk!
Daar is elke maand ’n ander boek om te bespreek!
Hierdie maand is dit “50 Grootste Geloofsvrae”!

1. Kliek hier en bestel die boek vir julle klub teen 50% afslag!
2. Bespreek die boek saam met 5-8 van jou vriendinne oor ’n lekker koppie tee
3. Registreer julle klub en laai ‘n foto op.
4. Kliek hier en laai jul bespreking van 350 woorde en ’n foto onder die boek op.

Reëls
• Sluitingsdatum vir dié maand is 8 Februarie 2010.
• Elke boekklub mag net een keer per maand inskryf
• Foto’s moet asb 1MG of groter wees en net een foto mag ingestuur word
• Wenners sal op die April Finesse Boekklub-bladsy verskyn
• Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

1 Resensie »

  • Jennifer Pretorius se resensie:

    Ons wil asb die boek vir Mei maand meer inligting hê of deel wees van die bybel studie. Leef Nuut,Finesse Cafe. Baie dankie.

Lewer Resensie!

Lewer hier Resensie

Bly vriendelik. Hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen "spam".

Velde met 'n (*) gemerk is verpligtend