Finesse Boekklub

Mei
Finesse Café!

Leef Nuut

Hier kan jy:

•    jou hart deel en so ou vriendskappe opskerp en nuwe vriendinne ontmoet.

•    30 vroue se hart tot hart stukkies lees oor alles wat vir jou belangrik is.

•    verstaan wat God se plan vir jou is en nóg nader aan Hom groei.

Leef Nuut is die ultimate Bybelstudiegids vir vandag se vrou, en is die eerste uitgawe in die Finesse Café reeks.

Kliek ook op www.finessecafe.co.za

Kom blog. Kom getuig. Kom bond.

Kom gesels. Kom connect.

Kom koester en waardeer tyd met mekaar en met God.

Hoe om in te skryf:

1. Kliek hier om die boek te koop

2. Lees die boek en bespreek dit saam met ’n paar vriendinne

3. Laai jou bespreking van 350 woorde hier onder op

4. Onthou die sluitingsdatum om die 50 Grootste geloofsvrae te bespreek is 8 Februarie.

Kyk in die Mei Finessse om te sien of jou boekklub in die blaaie pryk!

April
die 50 Grootste geloofsvrae

Waaroor gaan die boek?

Kan ek alles in die Bybel glo?

Moet ’n mens nog kerk toe gaan?

Mag Christene aan lotery deelneem?

Kan gays hemel toe gaan?

Wat is sonde teen die Heilige Gees?

Ons wonder almal soms oor hierdie soort vrae, maar Bybelkenners en godsdienstige denkers spandeer jare om hierdie kwessies in diepte te ondersoek en deurdink.

In hierdie opwindende nuwe boek ondersoek 50 Bybelkenners van die werklike groot vrae wat mense vir baie jare al vra. Die skrywers sluit in professore en teologiedosente, Christelike skrywers en navorsers, predikante en kenners van die Bybel wat veel dieper as die oppervlak gaan delf het. Hulle poog om die temas van alle kante te belig en weer te gee wat eeue gelede in die Bybel oor elke spesifieke saak gesê is, wat oor die jare deur teoloë daaroor geskryf is, en nuwe denkpatrone te belig en hul eie sienings weer te gee. Vol fassinerende insigte help hierdie boek om die leser weer die misterie van God se grootheid en sy allesomvattende liefde en omgee te ontdek.

Mag hierdie boek elke leser help

om antwoorde op hul geloofsvrae te kry,

en om opnuut in die geloof versterk te word.

Hoe om in te skryf:

1. Kliek hier om die boek te koop

2. Lees die boek en bespreek dit saam met ’n paar vriendinne

3. Laai jou bespreking van 350 woorde hier onder op

4. Onthou die sluitingsdatum om die 50 Grootste geloofsvrae te bespreek is 8 Februarie.

Kyk in die April Finessse om te sien of jou boekklub in die blaaie pryk!

Maart
5 minute voor en na die dood

Waaroor gaan die boek?

Isak Burger se Eerste 5 minute ná die dood en Laaste 5 minute vóór die dood het gelowiges oral in Suid-Afrika aangegryp. Meer as 120 000 eksemplare van hierdie twee trefferboeke is altesaam verkoop.

Daar is min mense wat eerlik kan sê dat hulle nie belangstel in wat ná die dood op hulle wag nie. Of jy ongemaklik of lighartig daaroor is – diep in die hart weet ons dat die dood nié die einde is nie.

5 Minute voor en ná die dood is ’n hersiene uitgawe waarin albei boeke in een bundel saamgevoeg is.

Wat gebeur as ’n mens sterf?

Niemand spring die dood vry nie. Hoe jy nou lewe voor die dood sal bepaal waar jy gaan wees ná die dood;

óf die hemel … óf die hel.

“Oor die afgelope paar jaar het ek honderde briewe ontvang van mense wat grootliks getroos is ná die afsterwe van ’n geliefde. Talle ander wat geestelik koud en afgedwaal was, het opnuut hulle lewe aan die Here oorgegee. Die belangrikste is die groot getal mense wat ná die lees van hierdie boeke radikaal tot bekering gekom het. Dalk is hierdie boek jou laaste waarskuwing … jou laaste uitnodiging.”

– Isak Burger

Kliek hier om die boek te koop

Februarie
Custard vir die Siel

Waaroor gaan die boek?

Custard vir die Siel is Susan Coetzer se tweede “Fiksie met ’n boodskap boek”. Haar eerste boek, Oros vir die Siel, het meer as 20 000 boeke in druk!

Custard vir die Siel

Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, ’n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en ’n mooi huis.

Maar eintlik is haar lewe besig om uitmekaar te val. Dit maak dat sy haar toevlug neem tot soetgoed en Ingrid Jonker se somber poësie. En sy het die verskriklikste vermoede …

Dan verras Herman haar met ’n reis na haar geboorteland. Dit is ’n reis wat haar eers naak stroop – en dan haar pyn in purpose omskep.

Nou moet sy leer om haar vryheid te aanvaar …

SUSAN COETZER is bekend as skilder, joernalis en rubriekskrywer vir Finesse tydskrif. Sy is ’n bekroonde

aktrise wat met ’n Artes en drie Vita-toekennings spog.

Haar beroep en roeping is as gasvrou van die Blou Hond-restaurant en landwye motiveringspreker.

Haar debuutroman, Oros vir die siel, het reeds duisende lewens verander.

Hoe om in te skryf:

1.	Kliek hier om die boek te koop

2.	Lees die boek en bespreek dit saam met ’n paar vriendinne

3.	Laai jou bespreking van 350 woorde hier onder op

4.	Onthou die sluitingsdatum om Custard vir die Siel te bespreek is 7 Desember.

Kyk in die Februarie Finessse om te sien of jou boekklub in die blaaie pryk!

Januarie
Die A tot Z van Seks

Waaroor gaan die boek?

Voel jy óf jou maat …

•	karfoefel in die donker is ’n plig?

•	eensaam omdat julle te min kere intiem is?

•	te selfbewus oor jul lywe om vry te geniet?

•	skuldig of ongemaklik oor seks?

Wil jy die beste seks van jou lewe hê? Dan moet jy hierdie boek nou dadelik koop!

Die A tot Z van Seks sal jou leer dat intimiteit tussen getroudes oor baie meer gaan as oor wat tussen die lakens gebeur. Dit gaan oor ’n passievolle lewenswyse en ’n gevoel van ons-hoort-bymekaar wat elke dag ervaar word.

Elmari Craig is ’n ervare seksuoloog en huweliksberader wat jou op ’n prettige wyse sal toerus sodat seks weer so genotvol word soos God dit bedoel het.

Hennie Stander is ’n Bybelkenner wat jou gerus sal stel dat seks binne die huwelik ’n spesiale uiting van liefde is.

Hoe om in te skryf:

1.	Kliek hier om die boek te koop

2.	Lees die boek en bespreek dit saam met ’n paar vriendinne

3.	Laai jou bespreking van 350 woorde hier onder op

4.	Onthou die sluitingsdatum om A tot Z van Seks te bespreek is 9 November.

Kyk in die Januarie Finessse om te sien of jou boekklub in die blaaie pryk!

Desember
Ruitevrou

Waaroor gaan die boek? Sy moet die eerste een wees om te praat …

Want vroue praat nie hieroor nie … die skande is te groot.

Toe die hadidas oor die huis vlieg en sy hulle soos vroue hoor roep, toe sy na die landskap van swye om haar kyk,  weet sy dat sy die ondenkbare, die ongehoorde moet doen. Sy wil nie, maar die hadidas roep en roep. Miskien is dit God wat hulle oor die dak laat vlieg. Op ’n dag loop sy telefoon toe, bid ’n skietgebed en skakel ’n skrywer.

En sy praat, praat oor …

•	vereensaming

•	vloeke

•	verwyte

•	vuishoue

•	vernederings

•	verbreekte beloftes

•	vrees wat nooit weggaan nie.

Ruitevrou is ’n ware verhaal wat die soeklig laat val op die emosionele en liggaamlike mishandeling van vroue uit elke laag van die samelewing en elke kultuurgroep in die land. Met die eerste verskyning van die boek in die laat negentigs is meer as 30 000 eksemplare verkoop. Oral in Suid-Afrika het die boek opslae gemaak en koerantopskrifte gehaal.

Meer as 12 jaar later het niks verander nie. Die verhaal van Ruitevrou is steeds ’n bloedstollende verhaal wat op ’n duisend maniere deur tienduisende vroue beleef word. Die verhaal van Ruitevrou wil die waarheid uitroep, want in waarheid skuil vryspraak – dalk selfs vergifnis.

Onthou die sluitingsdatum om Ruitevrou te bespreek was 12 Oktober – Kyk in die Desember Finessse om te sien of jou boekklub in die blaaie pryk!

Kliek hier om die boek te koop

November
Sarah, Michele, Antoinette, Lin-Mari, Rinza, Judith en Jenny van Skukuza, het “Die 3 grootste issues in ’n vrou se lewe” gelees en bespreek. Hoor wat het hulle te sê:

“Elke liewe vrou, jonk en oud, kan iets leer uit die boek. Veral die moderne vrou wat die kernagtige stukkies kan lees wanneer sy ’n oop tydjie in haar besige skedule kry.

Lorette het ’n baie gemaklike skryfstyl en die boek lees lekker. Haar benadering is prakties en fokus daarop om eers jou kop reg te kry voordat jy enige iets anders aanpak.

In die SELFBEELD gedeelte word benadruk dat jý ook mag belangrik wees. Jy mag tyd maak vir jouself en jouself bederf sonder om skuldig te voel.

In GEWIG val die klem op die oorsake van gewigsprobleme eerder as ’n vinnige oplossing vir jou kwale en die afdeling oor SEKS sal weer verseker dat jy nuwe ekstase in jou seksuele verhouding bring. Jy en jou maat kan dié afdeling saam lees om die meeste daaruit te put.

Die boek is prakties en het ons definitief gehelp om onsself beter te verstaan en ons voornemens haalbaar te maak. Selfs die lede wat gewoonlik nie selfhelp-boeke lees nie, het hierdie een geniet.”

Oor die boek:

Wat is jou issue?

Hoeveel vroue ken jy wat tevrede is met hulle gewig? Hoeveel vroue ken jy wat graag vreemde mense ontmoet en onbekende situasies as heerlike avonture sien? En watter vrou in jou vriendekring is dol oor seks met haar man?

Enige vrou met ’n vriendin wat geen issue oor haar lyf het, of propvol selfvertroue is, of ’n vervullende seksuele verhouding in haar huwelik het, is bevoorreg. En as jý so ’n unieke vrou is, sê dankie vir jou seëninge.

Die meeste van ons hou niks van die syfertjies op ons skaal nie. Ons twyfel aan ons waarde, en seks het plig in plaas van plesier geword. Wie kan met selfvertroue onder die lakens inspring as jy weet wat in die etiket van jou jeans staan?

Elke vrou worstel met die groot DRIE … die drie grootste issues in ’n vrou se lewe: selfbeeld, gewig en seks. Wens jy ook jy kan daarvan ontslae raak? Jy kan!

Ontrafel jou issues

Lorette Dye, ’n sielkundige, het die antwoorde op jou twyfelvrae. Sy verstaan vrouwees en het daarom Die 3 grootste Issues in ’n Vrou se Lewe geskryf. Hierdie gids sal jou deur middel van joernaalhouding leer om trots te wees op jou lewe, wie jy is en alles wat jou uniek maak. Lorette sal jou stap vir stap begelei na ’n slanker jy en ’n gesonde leefstyl. Met vraelyste en praktiese oefeninge sal sy jou help om seks as ’n ontdekkingsreis te ervaar en nader aan jou man te beweeg.

Voel weer goed oor jouself

Hierdie selfhelpjoernaal sal jou help om in net 12 weke …

’n gesonder gewig te bereik

’n meer gebalanseerde selfbeeld te hê

jou gevoelens van jou eetgewoontes te skei

jou looks die regte plek in jou lewe te gee

te ontspan oor seks

die intimiteit tussen jou en jou man te vergroot.

Omdat Die 3 grootste Issues in ’n Vrou se Lewe jou ’n program bied wat oor 12 weke strek, is die boek uniek saamgestel. Elke issue het sy eie afdeling en elke afdeling strek oor vier weke. Drie terapiesessies van vier weke elk is gelyk aan 12 weke tot ’n nuwe jy! Die boek is jou privaat sielkundige, personal trainer en leefstylafrigter in een.

Elke dag lees jy ’n stukkie – so amper of Lorette op jou eie rusbank by jou kom sit en ’n terapiesessie met jou doen. Dan is dit jou beurt om jou kop skoon te kry en jou hart uit te praat. Elke dag het plek vir jou om te skryf wat jy dink, hoe jy voel of hoe jy vorder met die program. Jy kan so vinnig of stadig werk as wat jy wil – en niemand sê ooit: “Jammer, die tyd is verby” nie!

Bespreek nou dié boek

Bespreek Elmari Craig en Hennie Stander A-Z van Seks  en staan die kans om in die Januarie Finesse te verskyn!

Oktober
Wat sê dié maand se boekklub?

“Die boek begin op die regte plek: by ons as ouers en die verantwoordelikheid wat ons het om ons kinders self te leer oor hul seksualiteit.

Gretha se direkte aanslag tot dié sensitiewe tema word prakties, spesifiek, skreeusnaaks, maar steeds taktvol aangepak.

‘Seks-slim vir ouers van kinders’ is ’n reality check en het ons oë oopgemaak teenoor wat regtig in die wêreld aangaan. ’n Wonderlike, informatiewe boek wat ons vir enige ouer sal aanbeveel!”

Erma, Tracy, Cheré, Elise en Lizette van Vanderbijlpark.

Wat is makliker vir ma’s: om vir ’n driejarige te vertel hoe die planeet aarde, al die oseane, die fauna en flora, son maan en sterre gemaak is, of om te verduidelik waar babatjies vandaan kom?

Hoekom knoop mammas se tonge wanneer die vraag “Mamma, waar kom ek vandaan?” gevra word? Waarom kan ma’s die totstandkoming van die heelal vir kleuters verduidelik, maar nie die totstandkoming van ’n baba nie?

Die Meesterbrein

Wanneer ons oor die maak van die wêreld vertel, staan God in die middelpunt. Al is die geboorte van ’n ster vir ons as volwassenes nie duidelik nie, kan ons dit vir ons kinders gemaklik uitlê as die werk van die Here. Dit stel hulle tevrede en gerus. Die grootste olifant en die kleinste wurmpie is die handewerk van die Here, want Hy is die slimste en sterkste.

Omdat God die Een agter die Bybel is, voel ons letterlik geroepe en verplig om kinders in te lig oor sy (moeilike) sake. Wie kan stilbly oor die dinge van die Here? Ons doen ons bes en vind dan self meer duidelikheid en ’n sterker geloofsvertroue.

Hope hulp

Geen ma hoef God en Bybelverhale alleen vir hulle kindertjies te verduidelik nie. Webwerwe, kinderevangeliste, opvoedkundige deskundiges en boeke staan gereed met advies, ervaring, navorsing en kundigheid. In enige boekwinkel kan jy met redelike gemak in jou eie taal boeke vind wat direk met kindertjies praat of met die ouers.

Sowaar, dis dieselfde met seks!

Doen die denkskuif en sien God as die meesterbrein en die middelpunt agter die skepping van jou kind. Seks, konsepsie, swangerskap en geboorte is alles die werk van die Here. Hy is ook die Here van liefde in die huwelik en die Skepper van babas. Met seks as een van die Here se dinge kan ons makliker vertel, moeiliker begrippe voor sy deur lê en in die proses nader aan ons kind en ons Here groei.

Hope hulp is ook vir jou seksgeselsies beskikbaar. Christen-deskundiges en Woordgebaseerde webwerwe is tot jou beskikking. Boeke in Afrikaans vir kinders en hulle ouers is op winkelrakke. Gretha Wiid het spesiaal om ouers gemaklik te maak met kleuters se moeilike vrae, die boek Seksslim vir Ouers van Kinders geskryf. Sy tree gereeld op by skole en kerke en is die ma van vier kinders. Sy weet watter woorde die beste is vir kleintjies om seks en hulle lyfies te verstaan en sy sal jou alles leer in haar boek.

Slaan jy nogtans jou oë op na die berge om hulp te soek vir die s-woord en jou kleuter? Jou hulp sál van die Here af kom. Soos wat gebed deel is van die Bybelstories wat jy vir jou kleuter vertel, is gebed deel van die storie waar babas vandaan kom.

Hello world!
Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start blogging!