Finesse Boekklub
	<language>en</language>
Mei
		<description>Finesse Café!
Leef Nuut
Hier kan jy:
•    jou hart deel en so ou vriendskappe opskerp en nuwe vriendinne ontmoet.
•    30 vroue se hart tot hart stukkies lees oor alles wat vir jou belangrik is.
•    verstaan wat God se plan vir jou is en nóg nader aan Hom groei.
Leef Nuut is die ultimate ...</description>
April
		<description>die 50 Grootste geloofsvrae
Waaroor gaan die boek?
Kan ek alles in die Bybel glo?
Moet ’n mens nog kerk toe gaan?
Mag Christene aan lotery deelneem?
Kan gays hemel toe gaan?
Wat is sonde teen die Heilige Gees?
Ons wonder almal soms oor hierdie soort vrae, maar Bybelkenners en godsdienstige denkers spandeer jare om hierdie kwessies ...</description>
Maart
		<description>5 minute voor en na die dood
Waaroor gaan die boek?
Isak Burger se Eerste 5 minute ná die dood en Laaste 5 minute vóór die dood het gelowiges oral in Suid-Afrika aangegryp. Meer as 120 000 eksemplare van hierdie twee trefferboeke is altesaam verkoop.
Daar is min mense wat eerlik kan sê ...</description>
Februarie
		<description>Custard vir die Siel
Waaroor gaan die boek?
Custard vir die Siel is Susan Coetzer se tweede “Fiksie met ’n boodskap boek”. Haar eerste boek, Oros vir die Siel, het meer as 20 000 boeke in druk!
Custard vir die Siel
Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te ...</description>
Januarie
		<description>Die A tot Z van Seks
Waaroor gaan die boek?
Voel jy óf jou maat …
•	karfoefel in die donker is ’n plig?
•	eensaam omdat julle te min kere intiem is?
•	te selfbewus oor jul lywe om vry te geniet?
•	skuldig of ongemaklik oor seks?
Wil jy die beste seks van jou lewe hê? Dan moet jy ...</description>
Desember
		<description>Ruitevrou
Waaroor gaan die boek? Sy moet die eerste een wees om te praat ...
Want vroue praat nie hieroor nie ... die skande is te groot.
Toe die hadidas oor die huis vlieg en sy hulle soos vroue hoor roep, toe sy na die landskap van swye om haar kyk,  weet ...</description>
November
		<description>Sarah, Michele, Antoinette, Lin-Mari, Rinza, Judith en Jenny van Skukuza, het “Die 3 grootste issues in ’n vrou se lewe” gelees en bespreek. Hoor wat het hulle te sê:
“Elke liewe vrou, jonk en oud, kan iets leer uit die boek. Veral die moderne vrou wat die kernagtige stukkies kan lees ...</description>
Oktober
		<description>Wat sê dié maand se boekklub?
“Die boek begin op die regte plek: by ons as ouers en die verantwoordelikheid wat ons het om ons kinders self te leer oor hul seksualiteit. 
Gretha se direkte aanslag tot dié sensitiewe tema word prakties, spesifiek, skreeusnaaks, maar steeds taktvol aangepak. 
‘Seks-slim vir ouers ...</description>
Hello world!
		<description>Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start blogging! </description>