FINESSE-vriendinne klub

 

Welkom by FINESSE-vriendinne klub!

finesse_vriendinne.pngDie tyd het aangebreek om jou vriendskap met FINESSE tydskrif na groter hoogtes te neem. Word meer as net ’n leser – word ’n vriendin. Daar is niks beter as om met vriendinne te kuier en stories, advies en sommer net lekker lag, uit te ruil nie – en om te weet hulle is altyd daar vir jou.

Slegs ’n duisend vroue kan aansluit by ons klub. Ons is so opgewonde om jou deel van FINESSE-vriendinne klub te maak!

Venessa Schoeman
Handelsmerkdirekteur

lyn_3.png

Word ’n lid van FINESSE-vriendinne klub

Teen slegs R45 per maand ontvang jy jaarliks
meer as R2 300 se waarde.

finesse.png  GEDRUKTE UITGAWE

Jy kry 'n jaar (9 uitgawes) se gedrukte uitgawes van FINESSE in die pos. (Waarde R324)

e_finesse_0.png  2 DIGITALE UITGAWES

Jy ontvang ook twee digitale uitgawes van e-FINESSE vir 'n jaar (18 uitgawes), een vir jouself en een vir jou vriendin. (Waarde R468)

e_boeke_1.png  GRATIS E-BOEKE

Jy kry ook 12 van Carpe Diem Media se nuwe e-boeke, ter waarde van R100. (Waarde R1200)winkel_3.png

  VOELGOEDWINKEL AFSLAGBEWYS

Twaalf afslagbewyse, om 50% te spaar op nuwe gedrukte boeke in Voelgoedwinkel (R720)

Plus!

  Finesse stuur vir elkeen van haar vriendinne ’n verwelkomings- geskenk: Die mooiste Bybelverse (Waarde R110)

 

Geniet ook die volgende voordele:

  FINESSE-vriendinne se e-nuusbrief
  Outomatiese inskrywing vir alle kompetisies
 

lyn_3.png


Sluit nou aan!

Ja, ek wil graag ’n lid van die FINESSE-vriendinne klub word, teen slegs R45 per maand.
(Indien jy reeds ’n FINESSE intekenaar is, sal jy eers jou intekening moet kanselleer voor jy kan aansluit by die FINESSE-vriendinne klub vir al die maandelikse voordele.)

My bankbesonderhede vir debietorder:

Hiermee geen ek toestemming dat daar maandeliks ’n debietorder (R45) vanaf FINESSE van my rekening af gaan. Let asseblief daarop dat jou subskripsie aanlopend is en dat dit elke maand outomaties hernu word. (Daar mag moontlik ’n jaarlikse prysverhoging plaasvind waarvan jy vooraf in kennis gestel sal word.)
Website Security Test