Dieetboek

Finesse tydskrif beplan om ‘n artikel te doen, en daarmee saam die boek bekend te stel.

Die boek sal ook deur ons webblad (voelgoed.co.za), sosiale media, e-nuusbriewe, en so meer gedryf word. En dit sal vanaf Desember te koop wees in boekwinkels landswyd en ook op ons aanlynwinkel (voelgoedwinkel.co.za).

Die keerdatum vir elke dieetkundige se teks (in Afrikaans) is Vrydag 7 Oktober. Elke tema het ‘n praktiese opskrif (5-7 woorde) en 350 woorde teks. Die teks moet in ‘n eenvoudige en gemaklike skryfstyl aangebied word (“Skryf soos jy praat”), aangesien die bedoeling is dat die boek maklik lees.

Kies asseblief jou tema hieronder teen Vrydag 30 September en epos dan jou teks aan Franine by franine@carpediem.co.za.

1. Verskaf jou KONTAK besonderhede
2. Kies jou tema
Website Security Test