Blogger - Toortsie's blog

Koop tyd

by Blogger - Toortsie / Mei 16, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 147 mense.

Ons is almal oorbedrywig, oorbesig, soveel so dat ons letterlik by niks uitkom nie, ook nie by onsself nie.

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Nie meer ‘n slaaf van vrees nie

by Blogger - Toortsie / Mei 02, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 248 mense.

Gelowig, uit my hart, sing ek die naweek by ons gebedsbyeenkoms wat by ons dorp gehou is in gemeensaamheid met die verrigtinge in Bloemfontein: ‘I’m no longer a slave of fear; I am a child of God.’

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Moenie vir jou onderbewussyn jok nie!

by Blogger - Toortsie / Apr 26, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 381 mense.

In die middel van die doltyd belowe ek myself dat, as hierdie dolle gejaag en gepak en getrek verby is, ek vir drie dae see toe sal gaan en net rus.

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Om te pendel saam met jou man

by Blogger - Toortsie / Mar 28, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 367 mense.

Pendel, pendelaar, pendelry, pendelary ... nee, stop! Pendelary klink soos swendelary, en dís nou nie iets waarmee ek my wil bemoei nie!

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Wat maak die verskil?

by Blogger - Toortsie / Mar 22, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 265 mense.

Sterkte ook vir jou! Die pad is nie altyd maklik nie, maar as die oorlewingsdrang daar is, is die stryd alreeds halfpad gewonne.

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Moenie vir jou onderbewussyn jok nie!

by Blogger - Toortsie / Mar 17, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 475 mense.

In die middel van die doltyd belowe ek myself dat, as hierdie dolle gejaag en gepak en getrek verby is, ek vir drie dae see toe sal gaan en net rus.

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Vriendinne

by Blogger - Toortsie / Mar 13, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 1250 mense.

Met my eie geaardheid wat soms op soveel maniere tot uiting kom, het ek ook verskillende vriendinne. Maar almal van hulle, hartsvriendinne!

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Toe kom die lorrie

by Blogger - Toortsie / Feb 21, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 300 mense.

Ja, ek weet orals trek mense van die een huis na die ander, elke liewe dag van die jaar. Tog is my trek vir my traumaties.

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Kerse van vernuwing

by Blogger - Toortsie / Feb 17, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 408 mense.

Volgens Strooimeisie verteenwoordig elke kersie op ‘n verjaarsdagkoek nie net ‘n lewensjaar nie, maar versinnebeeld die doodblaas daarvan ook die einde en wegblaas van die vorige jaar.

  • Blogger - Toortsie

    Madelé Burger (Toortsie) is 'n ma, ouma en boervrou. Sy en haar man, Kobus Burger, boer in die Overberg. Madelé is betrokke by die administratiewe kant van hul gemengde boerdery.  Sy het ‘n BComm-graad en HOD aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, sowel as diplomas in Christelike Nood- en Traumaberading en Bybel- en Godsdienskunde aan die Hugenote Bybelinstituut, en ‘n sertifikaat in Vervoerekonomie aan die Universiteit van Johannesburg. Besoek haar blog: toortsie.com

Ek is nie 'n minimalis nie

by Blogger - Toortsie / Feb 07, 2017 / 0 Kommentaar / Gelees deur 393 mense.

Sedert ek in November verlede jaar besef het ek gaan trek, het ek groot planne gemaak van hoe ek goed gaan uitgooi, al hierdie onnodige goed wat ek nog al die jare saamdra.

Pages