Blogger - Jaco Strydom's blog

Liefde is die belangrikste

by Blogger - Jaco Strydom / Nov 18, 2016 / 2 Kommentaar / Gelees deur 5854 mense.

'n Mens groei nie geestelik deur ander se foute uit te wys nie, jy groei geestelik deur die balk in jou eie oog raak te sien.

Meer as ’n oulike gedagte

by Blogger - Jaco Strydom / Oct 17, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 654 mense.

Die Evangelie leer ons dat hoop meer is as ’n lewensuitkyk of ’n filosofie.

Moenie vir die kinders lieg nie

by Blogger - Jaco Strydom / Jul 01, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 2602 mense.

Elke nou en dan hoor mens hoe grootmense vir kinders jok en sê: “Julle moet soet wees, want Jesus hou nie van stoute kinders nie.” Waar lees jy dit? Grootmense wat vir kinders te lieg oor Jesus, is self meer as net bietjie “stout”!

Wie beledig jy nou eintlik?

by Blogger - Jaco Strydom / Jun 10, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 1078 mense.

Seksisme en rassisme is vreemde verskynsels. Dit skep ’n wesenlik onredelike (onmoontlike) kriteria, want niemand van ons kan van ras verander nie en niemand van ons het ons eie kleur of geslag gekies nie, ook nie die een wat oordeel nie.

'n Gevaarlike kombinasie: ’n Goeie verbeelding en 'n swak geheue

by Blogger - Jaco Strydom / Apr 22, 2016 / 0 Kommentaar / Gelees deur 871 mense.

Ek het 'n swak geheue, maar 'n baie goeie verbeelding (’n gevaarlike kombinasie, ek weet). Byvoorbeeld, kan ek glad nie die naam van my skoolhoof in graad 9 onthou nie.

My kerk en jou kerk - en ons kerk

by Blogger - Jaco Strydom / Apr 04, 2016 / 1 Kommentaar / Gelees deur 1644 mense.

Ek het al saam met die broers wat soos monnike lyk by Taize op die Franse platteland gemediteer en ge-chant en deurnag gebid in 'n ondergrondse vertrek saam met wild charismatiese Christene in Indië.

Jesus staan in die broodlyn

by Blogger - Jaco Strydom / Mar 18, 2016 / 1 Kommentaar / Gelees deur 419 mense.

'n Christenman het vanoggend verby 'n arm vrou met 'n babatjie kerk toe gery en hulle nie opgelaai nie.