Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Vergifnis is ’n keuse!

Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou... Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem.

Het jy geweet onvergewensgesindheid kan jou bloeddruk en jou hart aantas? Bitterheid kan jou ’n aggressiewe mens maak. Buitendien, as jy nie wil vergewe nie, benadeel jy net jouself. Die ander persoon gaan doodluiters aan met sy lewe. Dis net jy wat nie vry is nie, omdat jy nie vergewe nie...

Om te vergewe is ’n reis saam met God

Daar word vertel van drie veterane wat voor die Viëtnamese Oorlogsmonument in Washington gestaan het. Hulle was al drie oudkrygsgevangenes wat in Viëtnamese tronke mishandel is. Die een veteraan vra toe vir die ander twee: “Het julle dié wat julle gevange gehou het, al vergewe?”

Een van die oudsoldate roep uit: “Ek sal hulle nooit vergewe nie!” Die derde soldaat sê toe: “Maar dan lyk dit vir my asof jy steeds in hulle tronk sit, nie waar nie?” Hoe langer ons bitterheid koester, hoe sterker skiet dit wortel.

Natuurlik is dit nie maklik om te vergewe ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die violis LYNETTE DE JAGER het lankal reeds besef dat die lewe kort is en dat sy die beste moet maak van elke geleentheid wat ...

In vandag se samelewing begin portuurdruk reeds baie vroeg. Ons kinders begin gou agterkom dat ander kinders sekere goed op bepaalde maniere doen, en het. ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!